Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spookdier
spookdier [boodskap #132725] Do, 13 Augustus 2020 20:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19148
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Spookdiere
Spookdiere
spookdier
Afbreking: spook•dier
Samestelling: spook + dier
Uitspraak: /ˈspuə̯kdiːr/


Selfstandige naamwoord: spookdier
Meervoud: spookdiere
Verkleinwoord: spookdiertjie
Meervoud van verkleining: spookdiertjies

Betekenis:
• 'n Baie klein aapagtige nagdiertjie met groot oë, kort ore en 'n lang pluimstert (genus Tarsiidae).

Gebruik:
• Die spookdier is 'n primaat wat nie veel groter as 'n rot is nie wat in die woude van Asië voorkom.

Sinoniem:
• spookapie

Vertaling:
Engels: tarsier
Nederlands: spookdier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skelwoord
Volgende onderwerp: kajuitkoors
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:29:41 MGT 2024