Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verpligtend
verpligtend [boodskap #132712] Do, 13 Augustus 2020 13:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19145
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verpligtend
Afbreking: ver•plig•tend


Byvoeglike naamwoord: verpligtend
Attributief: verpligtende

Betekenis:
• Wat gedoen moet word en afgedwing kan word.

Gebruik:
• Volgens die Suid-Afrikaanse Skolewet van 1996 is skoolonderwys verpligtend vanaf die ouderdom van ses (graad 1) tot die ouderdom van 15, of die voltooiing van graad 9.

Antoniem:
• vrywillig

Vertaling:
Engels: compulsory, obligatory
Nederlands: verplichtend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onheilspellend
Volgende onderwerp: vreesaanjaend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 08:49:18 MGT 2024