Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hervestiging
hervestiging [boodskap #132706] Do, 13 Augustus 2020 10:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19148
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hervestiging
Afbreking: her•ves•ti•ging


Selfstandige naamwoord: hervestiging
Meervoud: hervestigings

Betekenis:
• Die proses om te hervestig; na 'n ander blyplek te verskuif.

Gebruik:
• Die hervestiging van Renosters uit die Krugerwildtuin na veiliger gebiede sal stropery teenwerk.

Afgelei:
• hervestigingspoging

Vertaling:
Engels: relocation, resettlement
Nederlands: verhuizing

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onbeheerd
Volgende onderwerp: hervestig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 09:53:59 MGT 2024