Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » popwa
popwa [boodskap #132664] Di, 11 Augustus 2020 13:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Popwa.
'n Popwa.
popwa
Afbreking: pop•wa
Samestelling: pop + wa


Selfstandige naamwoord: popwa
Meervoud: popwaens
Verkleinwoord: popwaentjie
Meervoud van verkleining: popwaentjies

Betekenis:
• Stootwaentjie vir 'n pop.

Gebruik:
• Boetie het sussie se popwa laat omval, nou is die arme pop se arm gebreek.

Sinoniem:
• poppewa

Vertaling:
Engels: dolls' pram
Nederlands: poppenwagen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voldonge
Volgende onderwerp: somber
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 02:38:23 MGT 2024