Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eksponensieel
eksponensieel [boodskap #132658] Di, 11 Augustus 2020 09:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19143
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die grafiek illustreer hoe eksponensiële groei (groen) beide lineêre (rooi) en kubieke (blou) groei oortref.
Die grafiek illustreer hoe eksponensiële groei (groen) beide lineêre (rooi) en kubieke (blou) groei oortref.
eksponensieel
Afbreking: eks•po•nen•si•eel


Byvoeglike naamwoord: eksponensieel
Attributief: eksponensiële

Betekenis:
• Wat betrekking het op eksponente of in eksponente uitgedruk word.

Gebruik:
• E-handel en aanlyninkopies groei steeds eksponensieel.

Vertaling:
Engels: exponential
Nederlands: exponentieel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: faktor
Volgende onderwerp: deining
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:08:12 MGT 2024