Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Afrikaner ?
Die Afrikaner ? [boodskap #13174] Di, 10 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hier is hoeveel - 15 /20 mense wat hier deelneem aan die NG ...O Ja en
natuurlik die verskynsel ( Gloudina ) , almal sogenaamde Afrikaners ( en
die verskynsel ) en hier is meer as 50 opinies !

Is dit nou nie die beste aanduiding van ons probleem nie? Al sedert Van
Riebeeck (Nederlander - ek weet dit so moet asb. nie die stelling as
vertrekpunt gebruik nie) kon ons mense nog nooit saamstem of saamstaan nie.
Al stem meeste van ons in ons harte saam oor 'n ding, sal ons steeds en
vierkantig (hardegat) volhard by 'n vorige stelling deur ons gemaak of idee
of konsepsie omdat ons miskien:-

1) Te hardegat is
2) Te slapgat is
3) Te vol gate is
4) Te veel deur ons gate praat
5) Net met ons "gat" praat ....Gloudina?

Kom ons kyk of ons minstens 2 (selfs 3 sal goed wees) groepe kan vorm hier
wat saamstem, en sodoende die ander "aanvat" en kyk na goed en sleg, mooi en
lelik, lekker en nie-so-lekker en erens kan kom nie - magtig as ons tussen
15 so stry is dit geen wonder dat ons nou sit waar ons sit nie.

Ons almal (behalwe miskien Gloudina) het darem groot geword en gelewe in SA,
ons het nie net slegte ondervindinge gehad nie ( behalwe Gloudina) en ons
sien en ervaar SA daagliks (behalwe Gloudina). Ons kan praat oor goeie tye
(behalwe Gloudina...die verskynsel (s?) kry ek jammer ...glo ook seker nog
dat seks net daar is as jy moet / kan voortplant ) oor probleme en nog meer
belangrik oor oplossings.

As die oplossing is dat ons 'n BETER LEWE sal he^ in Kanada (behalwe
Gloudina - shame!) , VSA, Australie of waar ookal - is dit goed en wel - AL
ons voorvaders het immers diesefde gevoel !!!!! As die oplossing vir die wat
nie 'n beter lewe vir kind en nageslag kan kry in die buiteland nie, is om
in SA te bly en vrede te maak met hulle posisie dan is dit goed so - maar om
nou skielik "martie martelgat" te trek en op jou kniee te val en vir almal
jammer te se ( so terwyl hulle jou vrou of buurvrou verkrag of jou motor
steel) dan is dit ook goed so vir hulle. Dis die realiteit van lewe in
Afrika (of nie) - ek kom terug na die punt hier - kom ons soek oplossings en
"gesels" saam daaroor en redeneer sinvol (jammer Gloudina...) om so te sit
en kak ('n goeie Afrikaanse woord..) te praat en te stry oor nonsens beteken
niks. Kyk net na ons "leiers" van die verlede ...baklei oor nonsens en kyk
waar het dit ons gebring.

So terloops Gloudina Gen. De Wet & Smuts - ek is 'n verraaier ???
Ongelooflik om dit uit jou "mond" te hoor !! Is hulle nie ook varke nie
...lyk my jy ken nie die geskiedenis van SA nie !

Ek dwaal af.. maar Gloudina het nou maar die vermoee om dit te doen aan 'n
mens !

Ek voel voorlopig dat daar minstens 5 van die mense hier oor die algemeen
met my saamstem en ek met hulle, dan is daar so paar ander (radikaal
jammer-ek-leef "Afrikaners), so paar absolute dwarstrekkers (nog altyd ne^)
en dan ...Gloudina ! (ek is seker ons almal geniet die ou suurpruim, maar
die ding se steliings is absurd - en het sy al OOIT direk en reguit
geantwoord op enige vraag bv. wat het sy gedoen, hoekom is sy steeds in
Kanada as sy SO LIEF is vir SA ens...)

Sien julle kans daarvoor?
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13176 is 'n antwoord op boodskap #13174] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jan wrote in article ...
| Hier is hoeveel - 15 /20 mense wat hier deelneem aan die NG ...O Ja en
| natuurlik die verskynsel ( Gloudina ) , almal sogenaamde Afrikaners (en
| die verskynsel ) en hier is meer as 50 opinies !
|
| Is dit nou nie die beste aanduiding van ons probleem nie? Al sedert Van
| Riebeeck (Nederlander - ek weet dit so moet asb. nie die stelling as
| vertrekpunt gebruik nie) kon ons mense nog nooit saamstem of saamstaan nie.
| Al stem meeste van ons in ons harte saam oor 'n ding, sal ons steeds en
| vierkantig (hardegat) volhard by 'n vorige stelling deur ons gemaak of idee
| of konsepsie omdat ons miskien:-
|
| 1) Te hardegat is
| 2) Te slapgat is
| 3) Te vol gate is
| 4) Te veel deur ons gate praat

Ons almal se kwale !!

| 5) Net met ons "gat" praat ....Gloudina?
|
| As die oplossing is dat ons 'n BETER LEWE sal he^ in Kanada (behalwe
| Gloudina - shame!) , VSA, Australie of waar ookal - is dit goed en wel - AL
| ons voorvaders het immers diesefde gevoel !!!!! As die oplossing vir die wat
| nie 'n beter lewe vir kind en nageslag kan kry in die buiteland nie, is om
| in SA te bly en vrede te maak met hulle posisie dan is dit goed so - maar om
| nou skielik "martie martelgat" te trek en op jou kniee te val en vir almal
| jammer te se ( so terwyl hulle jou vrou of buurvrou verkrag of jou motor
| steel) dan is dit ook goed so vir hulle. Dis die realiteit van lewe in
| Afrika (of nie) - ek kom terug na die punt hier - kom ons soek oplossings en
| "gesels" saam daaroor en redeneer sinvol (jammer Gloudina...) om so te sit
| en kak ('n goeie Afrikaanse woord..) te praat en te stry oor nonsens beteken
| niks. Kyk net na ons "leiers" van die verlede ...baklei oor nonsens en kyk
| waar het dit ons gebring.

Ek hou van wat Jan hier sê - dis mos nou lekker positief (my
hobbelperdjie).

| Ek voel voorlopig dat daar minstens 5 van die mense hier oor die algemeen
| met my saamstem en ek met hulle, dan is daar so paar ander (radikaal
| jammer-ek-leef "Afrikaners), so paar absolute dwarstrekkers (nog altyd ne^)
| en dan ...Gloudina ! (ek is seker ons almal geniet die ou suurpruim, maar
| die ding se steliings is absurd - en het sy al OOIT direk en reguit
| geantwoord op enige vraag bv. wat het sy gedoen, hoekom is sy steeds in
| Kanada as sy SO LIEF is vir SA ens...)
|

Sy kan nie direk antwoord nie - dalk kan sy ons sê hoekom ...

Jan, jou bek moet jêm kry - ek stem met jou heelhartig saam !!!!

Nico
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13177 is 'n antwoord op boodskap #13174] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Jan Skryf:

> Hier is hoeveel - 15 /20 mense wat hier deelneem aan die NG ...O Ja en
> natuurlik die verskynsel ( Gloudina ) , almal sogenaamde Afrikaners ( en
> die verskynsel ) en hier is meer as 50 opinies !
> Is dit nou nie die beste aanduiding van ons probleem nie?
> Kom ons kyk of ons minstens 2 (selfs 3 sal goed wees) groepe kan vorm hier
> wat saamstem, en sodoende die ander "aanvat" en kyk na goed en sleg, mooi en
> lelik, lekker en nie-so-lekker en erens kan kom nie - magtig as ons tussen
> 15 so stry is dit geen wonder dat ons nou sit waar ons sit nie.

Ou Jan,

Ons is geteel om so te wees! Vandat die lot uit Europa weg is (om
verskillende redes), het hulle met verskillende opinies hier aangekom, wat
elkeen natuurlik geglo het is reg. Meningsverskille hier is op verskillende
maniere opgelos - trek dieper die binneland in (selfs Angola toe), stig
piepklein Republieke (Swellendam, Graaf-Reinet, Stellaland). Toe daar nie
meer plek is om heen te trek nie, toe stig hulle ander kerke en verskillende
politieke partye, en dit het nog nie opgehou nie!

Name en skelname is natuurlik deel van die speletjie : 'joiners',
hanskakies, verraaiers, Boere-Afrikaners, uitverkopers, verkramptes, en ja,
apartheidsvarke! Boonop was dit nog altyd moeilik om kultuur los te maak van
politiek, maar soos wat dinge nou loop begin ek al die idee kry dat die
ouens t.s.v. politieke verskille nader aan mekaar beweeg op kulturele
gebied. Daar is natuurlik uitsonderings, meestal aan weerskante van die
spektrum.

Wat jy noem, is natuurlik nie beperk tot Afrikaners nie. Ek het die afgelope
week 'n bietjie gaan inloer op soc.culture.welsh (dis 'n heel ander storie),
en ek sê jou, daar gaan dit net so. 'n Walliese Amerikaner word prontuit
vertel dat hy nie op die ng hoort nie, ens.

Die probleem hier is natuurlik dat hier meer politiek as kultuur aangeraak
word.

(Ek het vroeër verwys na Angola. Hier by ons is 'n Portugees met die van
Martin. 'n Ruk terug vra ek hom oor sy van. Hy sê sy oupagrootjie was 'n
Dorslandtrekker - hulle is hier weg om onder Engelse heerskappy weg te kom,
en sy nageslag het teruggekom SA toe as Portugese!)

Groete

Henri Burger, Tzaneen. RSA
'Afrika is Nie vir Sissies Nie!'
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13178 is 'n antwoord op boodskap #13174] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Dis die meeste "sense" wat iemand in 'n lang tyd op die ng gepraat het!
Doen so voort.
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13220 is 'n antwoord op boodskap #13174] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 00:47:14 +0800, "Jan" wrote:

>

Waarvoor?

Jy het vreeslik baie gepraat - die meeste was om Gloudina te beledig -
en dan eindig jy skielik met die oproep!
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13245 is 'n antwoord op boodskap #13174] Do, 12 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Is dit nou nie die beste aanduiding van ons probleem nie? Al sedert
> Van
> Riebeeck (Nederlander - ek weet dit so moet asb. nie die stelling as
> vertrekpunt gebruik nie) kon ons mense nog nooit saamstem of saamstaan
> nie.
> Al stem meeste van ons in ons harte saam oor 'n ding, sal ons steeds
> en
> vierkantig (hardegat) volhard by 'n vorige stelling deur ons gemaak of
> idee
> of konsepsie omdat ons miskien:-
>
> As die oplossing is dat ons 'n BETER LEWE sal he^ in Kanada (behalwe
> Gloudina - shame!) , VSA, Australie of waar ookal - is dit goed en wel
> - AL
> ons voorvaders het immers diesefde gevoel !!!!! As die oplossing vir
> die wat
> nie 'n beter lewe vir kind en nageslag kan kry in die buiteland nie,
> is om
> in SA te bly en vrede te maak met hulle posisie dan is dit goed so -
> maar om
> nou skielik "martie martelgat" te trek en op jou kniee te val en vir
> almal
> jammer te se ( so terwyl hulle jou vrou of buurvrou verkrag of jou
> motor
> steel) dan is dit ook goed so vir hulle.

Dit is die streek van elkeen sy eie ding doen dat die Suid-Afrikaner so
suksesvol is in die wereld van vandag. Ek is in Aus en die SA's maak 4%
v/d bevolking uit. Net soveel as die swart Aussies, Oosterlinge,
Pommies, New Zealanders ens. Ons maak 0% v/d misdaadsyfer uit en wat
besigheid betref is ons voor met Japan tweede. Natuurlik is die New
Zealanders voor met misdaad, sowel as die Pommies en dan die Aussies
self. Wat ek hoor van Kanada (behalwe ouma Gloudina), UK ens is dit
dieselfde met die SA's daar. So ek het niks om oor sleg te voel nie en
so hoop ek die mense in SA voel ook so.Die feit dat SA van die vroegste
tye af as klein familie-eenhede en selfs stoksiel alleen Afrika aangevat
het en maar self moes planmaak om oor die moeilike dinge te kom, het
gemaak dat hulle is wat hulle is vandag. Ek kan ongelukkig net van Aus
praat, maar die mense kom nie naby die gemiddelde Afrikaner wanneer dit
by geletterdheid, werk, besigheid of wat ookal kom nie. Hulle het almal
in klein groepe langs die kus versamel en sit vandag nog steeds op
dieselfde plekke - die onafhanklikheids gevoel is nie daar nie - ook
verstaanbaar as 'n mens kyk na die geskiedenis van England - dit is nie
in die gene nie.
Die is my opinie dat dit die probleem in Afrika is ook - swart mense
neig om in massas dinge te doen en te leef - die Afrikaner wil myle
spasie om hom hê en alles alleen aanvat en doen. Die dat dit so maklik
vir baie is om hulle goed te vat in 'n vreemde land in te stap en 'n
sukses daar te maak, met trots is ek een van hulle.
Ek is moet vir die hele storie van die een blameer daai een wat nog in
SA sit, die ander blameer die een wat op 'n ander plek sit. Wat maak
dit saak - al praat jou kinders eendag nie Afrikaans nie, die genetiese
materiaal kan jy nie verander, dit sal oorgedra word vir honderde
generasies. Ek het SA baie negatief verlaat, negatief teenoor ander
SA's - dit het my presies 2 maande gevat hier om te besef dat ons 'n
unieke klomp is. Dat die deurmekaar, oormekaar stryery juis die sement
is wat ons maak wat ons is. Ons het 'n kwartmiljoen pommies stert
tussen die bene laat omdraai, 'n klompie jong pienkgesig seuntjies en ou
ooms, wat wanneer dit ploegtyd geraak het sommer teruggegaan het plaas
toe. Al het 35000 vrouens en kinders in 'n paar jaar soos honde in
konsentrasie kampe gesterf (hoeveel swartmense het gedurende die
apartheidsera gesterf???) - maak dit nie saak nie, ek hou dit nie teen
die Pommies nie - dit het ons gemaak wat ons is vandag. Maak nie saak
of my eie mense dink ek is 'n fool om in Aus te sit nie - van die begin
af het ons, ons goed gevat en geloop wanneer dit ons pas, elke keer net
'n groter sukses. Hoe meer julle stry en wei - hoe meer Afrikaner is jy
- hoe meer jy moan en groan hoe meer Gloudina is jy:))))
Groete daar
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13259 is 'n antwoord op boodskap #13174] Vr, 13 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ch...@irc.com.au writes:

>> nou skielik "martie martelgat" te trek en op jou kniee te val en vir
>> almal
>> jammer te se ( so terwyl hulle jou vrou of buurvrou verkrag of jou
>> motor
>> steel) dan is dit ook goed so vir hulle.

Hierdie ou se beeld van sy
mede-Afrikaners wat in SA
bly, is 'n belediging vir
alle Afrikaners, waar hulle
ook al bly.

> Dit is die streek van elkeen sy eie ding doen dat die Suid-Afrikaner so
> suksesvol is in die wereld van vandag. Ek is in Aus en die SA's maak 4%
> v/d bevolking uit. Net soveel as die swart Aussies, Oosterlinge,
> Pommies, New Zealanders ens. Ons maak 0% v/d misdaadsyfer uit en wat
> besigheid betref is ons voor met Japan tweede. Natuurlik is die New
> Zealanders voor met misdaad, sowel as die Pommies en dan die Aussies

Og Hemel, hierdie ou sal moet koes
as sy mede-landgenote wat nie Afrikaners
is nie, hoor van sy statistieke. Veral
daardie stuk oor die New Zealanders wat
voor is met die misdaad. Ha, ha.

Ek kan ongelukkig net van Aus
> praat, maar die mense kom nie naby die gemiddelde Afrikaner wanneer dit
> by geletterdheid, werk, besigheid of wat ookal kom nie. Hulle het almal
> in klein groepe langs die kus versamel en sit vandag nog steeds op
> dieselfde plekke - die onafhanklikheids gevoel is nie daar nie - ook
> verstaanbaar as 'n mens kyk na die geskiedenis van England - dit is nie
> in die gene nie.

Nou vertel hy vir ons van sy
genetiese menings. En dat die
res van die Australiers nie
naby die SAers kom in omtrent alle
sfere van die lewe nie. Ek
dink sy mede Australiers gaan
hom eendag teer en veer.

> Ek is moet vir die hele storie van die een blameer daai een wat nog in
> SA sit, die ander blameer die een wat op 'n ander plek sit. Wat maak
> dit saak - al praat jou kinders eendag nie Afrikaans nie, die genetiese
> materiaal kan jy nie verander, dit sal oorgedra word vir honderde
> generasies.

Nou praat jy, ou bielie.
Dus het my kinders, al
is hulle in Kanada gebore,
en kan hulle nie Afrikaans
praat nie, aanspraak op die
feit dat hulle Afrikaners
is. Hulle genetiese materiaal
kom direk van SA. Veral van
moederskant het hulle die
uitstekedste genetiese materiaal
in die hele SA ge-erf: dit wat
van die Noordkaap af kom. Dit
is omdat daar in die Noordkaap
'n groot verfrissing van die
gene-poel gebeur het toe die
Namakwalanders wat stadig noord-
waarts geswerf het gemeng het
met mense van alle oorde wat
op die walle van die Oranje
kom werk het.

Gloudina van die Noordkaap.
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13261 is 'n antwoord op boodskap #13174] Vr, 13 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
@igs.net wrote in message ...
Veral van
> moederskant het hulle die
> uitstekedste genetiese materiaal
> in die hele SA ge-erf: dit wat
> van die Noordkaap af kom. Dit
> is omdat daar in die Noordkaap
> 'n groot verfrissing van die
> gene-poel gebeur het toe die
> Namakwalanders wat stadig noord-
> waarts geswerf het gemeng het
> met mense van alle oorde wat
> op die walle van die Oranje
> kom werk het.
>
> Gloudina van die Noordkaap.
>
Ek sal eerder dink omdat daar so min mense is en hulle so ingeteel is
oorskat jy jou gene dalk so 'n bietjie!
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13265 is 'n antwoord op boodskap #13174] Vr, 13 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Nou vertel hy vir ons van sy
| genetiese menings. En dat die
| res van die Australiers nie
| naby die SAers kom in omtrent alle
| sfere van die lewe nie. Ek
| dink sy mede Australiers gaan
| hom eendag teer en veer.
|
Wel , 'n groot deel van hulle voorsate was kriminele uit Brittanje! =|:^)

|
| Nou praat jy, ou bielie.
| Dus het my kinders, al
| is hulle in Kanada gebore,
| en kan hulle nie Afrikaans
| praat nie, aanspraak op die
| feit dat hulle Afrikaners
| is.

Nee, ek dink darem 'n Afrikaner is iemand wat eerstens Afrikaans praat. So
was die definisie maar nog altyd tradisioneel gewees.

Hulle genetiese materiaal
| kom direk van SA. Veral van
| moederskant het hulle die
| uitstekedste genetiese materiaal
| in die hele SA ge-erf: dit wat
| van die Noordkaap af kom. Dit
| is omdat daar in die Noordkaap
| 'n groot verfrissing van die
| gene-poel gebeur het toe die
| Namakwalanders wat stadig noord-
| waarts geswerf het gemeng het
| met mense van alle oorde wat
| op die walle van die Oranje
| kom werk het.
|
| Gloudina van die Noordkaap.

Ons kan jou ten minste nie beskuldig of kritiseer oor beskeidenheid nie,
Gloudina. Is jy van Kleurling afkoms?

Nico
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13266 is 'n antwoord op boodskap #13174] Vr, 13 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
>> Dit is die streek van elkeen sy eie ding doen dat die Suid-Afrikaner so
>> suksesvol is in die wereld van vandag. Ek is in Aus en die SA's maak 4%
>> v/d bevolking uit. Net soveel as die swart Aussies, Oosterlinge,
>> Pommies, New Zealanders ens. Ons maak 0% v/d misdaadsyfer uit en wat
>> besigheid betref is ons voor met Japan tweede. Natuurlik is die New
>
>> Zealanders voor met misdaad, sowel as die Pommies en dan die Aussies
>
> Og Hemel, hierdie ou sal moet koes
> as sy mede-landgenote wat nie Afrikaners
> is nie, hoor van sy statistieke. Veral
> daardie stuk oor die New Zealanders wat
> voor is met die misdaad.

Soos gewoonlik het jy die kat aan die gat beet:)) Volgens statistiek
hier in Aus is die New Zealanders/capita verantwoordelik vir meeste van
die misdaad in Australia skaap!!!! Australiers het die hoogste syfers
in verkragtings. SA's en Japan is laaste op die lys. Moet ek vir jou
prentjies begin teken. Die statistiek is bekend gemaak deur my
Australiese landgenote op TV en radio en die hele bloody media. Jy sal
nie daarvan weet nie, want jy is stokoud en die oge en ore werk nie meer
so lekker nie.

Nou vertel hy vir ons van sy

> genetiese menings. En dat die
> res van die Australiers nie
> naby die SAers kom in omtrent alle
> sfere van die lewe nie. Ek
> dink sy mede Australiers gaan
> hom eendag teer en veer.
>

Ek is nie soos jy wat op 'n hoop in Kanada sit en bang is wat my
landgenote van my dink nie. Statistiek is statistiek - dalk moet jy
feite begin verstaan. Dit is 'n feit dat SA's in Aus besigheidsgewys
aan die voorpunt trek, dan Japan - KRY DIT NOU IN JOU KOP. Statistiek
weereens voorgele deur my Aussie landgenote. Dit is ook algemene kennis
regoor die wereld dat die Aussies baie 'rustig' is wanneer dit by werk
kom - en hulle is baie trots daarop ook - kenmerk van Aussies. So word
wakker ouma van die noordkaap.
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13269 is 'n antwoord op boodskap #13174] Vr, 13 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Carlo Slamat  is tans af-lyn  Carlo Slamat
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
ch...@irc.com.au wrote in message ...

> Ek is nie soos jy wat op 'n hoop in Kanada sit en bang is wat my
> landgenote van my dink nie. Statistiek is statistiek - dalk moet jy
> feite begin verstaan. Dit is 'n feit dat SA's in Aus besigheidsgewys
> aan die voorpunt trek, dan Japan - KRY DIT NOU IN JOU KOP. Statistiek
> weereens voorgele deur my Aussie landgenote. Dit is ook algemene kennis
> regoor die wereld dat die Aussies baie 'rustig' is wanneer dit by werk
> kom - en hulle is baie trots daarop ook - kenmerk van Aussies. So word
> wakker ouma van die noordkaap.
>

Ons almal weet natuurlik dat 'n mens statistiek so kan verdraai sodat dit sê
wat JY wil hê dit moet sê.
Statistieke is nie noodwendig koue feite nie, maar liewer iemand se
interpretasie daarvan. Daar is te veel veranderlikes met die insameling van
inligting om statistieke beskikbaar te stel, so as ek jy is sal ek nie te
veel daarop leun nie.
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13272 is 'n antwoord op boodskap #13174] Vr, 13 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
ch...@irc.com.au wrote:
>
> Volgens statistiek
> hier in Aus is die New Zealanders/capita verantwoordelik vir meeste van
> die misdaad in Australia skaap!!!! Australiers het die hoogste syfers
> in verkragtings.

Laat ons dit nou duidelik kry - die NZ'ers het die meeste misdade op
Australiese skape - is dit nou verkragting van Australiese Skape?
Bleddie spul bokkers ne :)

Lou
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13285 is 'n antwoord op boodskap #13174] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
>> Volgens statistiek
>> hier in Aus is die New Zealanders/capita verantwoordelik vir meeste van
>> die misdaad in Australia skaap!!!! Australiers het die hoogste syfers
>> in verkragtings.
>
> Laat ons dit nou duidelik kry - die NZ'ers het die meeste misdade op
> Australiese skape - is dit nou verkragting van Australiese Skape?
> Bleddie spul bokkers ne :)
>

Dit kan dalk ook wees:)) Met die woord skaap het ek verwys na die
ouvrou in Kanada. NZ's in Aus is aan die voorpunt wat misdaad betref,
veral as dit kom by aanrandings. Die Aussies is voor met verkragtings
en die Afrikaners het 'n volle zero wanneer dit by misdaad kom. Wanneer
dit by skape kom, sukkel dit om uit te werk wie voor is - Aus of NZ:))
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13286 is 'n antwoord op boodskap #13174] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Ons almal weet natuurlik dat 'n mens statistiek so kan verdraai sodat
> dit sê
> wat JY wil hê dit moet sê.

'n Mens kan statistiek verdraai, maar statistiek bly steeds statistiek.
In die geval het 'n mens dit nie verdraai nie, behalwe jy wat jou bes
probeer om dit te doen. Dit is feite voorgele deur instansies soos die
Aus Buro van Statistiek, Aus Polisie ens.

> Statistieke is nie noodwendig koue feite nie, maar liewer iemand se
> interpretasie daarvan. Daar is te veel veranderlikes met die
> insameling van
> inligting om statistieke beskikbaar te stel, so as ek jy is sal ek nie
> te
> veel daarop leun nie.

So jy interpreteer maar net jou telefoon en water-en ligterekening
aan die einde van die maand soos jy wil en betaal soos jy wil. Ek weet
dit is wat die meerderheid van mense in SA doen, hulle dink die
meterlesers interpreteer alles verkeerd. Dit is nie nodig dat jy dit
ook begin doen nie - die Disneyland interpretasie van jou. Dink jy dit
is maklik vir 'n Aus om die syfers aan sy eie mense voor te le. Dink jy
hy kies nou maar uit wie eerste op sy lysie is en wie laaste. Ek
interpreteer dat jou interpretasie van die interpretering van Aus
statistiek nie die interpretasie is van hoe die meeste mense in die
wereld statistiek interpreteer nie. Dalk interpreteer jy die moord en
doodslag en hijacks in SA ook as 'n interpretasie van iemand se wilde
verbeeldingsvermoe. Hoop jy interpreteer my interpretasie reg ou wa:))
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13287 is 'n antwoord op boodskap #13174] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ag nee wat - moet nou nie sommer net enige feite statistieke noem net sodat
jy kan sê dit word verdraai nie. Aanvaar nou maar feite as jy dit sien
--
Net Nico ...

Carlo wrote in article ...
|
| Ons almal weet natuurlik dat 'n mens statistiek so kan verdraai sodat dit sê
| wat JY wil hê dit moet sê.
| Statistieke is nie noodwendig koue feite nie, maar liewer iemand se
| interpretasie daarvan. Daar is te veel veranderlikes met die insameling van
| inligting om statistieke beskikbaar te stel, so as ek jy is sal ek nie te
| veel daarop leun nie.
|
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13302 is 'n antwoord op boodskap #13174] Ma, 16 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net heeft geschreven in bericht
...
> ch...@irc.com.au writes:

>>> nou skielik "martie martelgat" te trek en op jou kniee te val en vir
>>> almal
>>> jammer te se ( so terwyl hulle jou vrou of buurvrou verkrag of jou
>>> motor
>>> steel) dan is dit ook goed so vir hulle.

> Hierdie ou se beeld van sy
> mede-Afrikaners wat in SA
> bly, is 'n belediging vir
> alle Afrikaners, waar hulle
> ook al bly.

Hierdie ou se beeld van sy mede-Suid-Afrikaners stem goed ooreen met die een
wat die SA polisie, die buitelandse media, en verskeie ander instansies
voorhou.

>> Dit is die streek van elkeen sy eie ding doen dat die Suid-Afrikaner so
>> suksesvol is in die wereld van vandag. Ek is in Aus en die SA's maak 4%
>> v/d bevolking uit. Net soveel as die swart Aussies, Oosterlinge,
>> Pommies, New Zealanders ens. Ons maak 0% v/d misdaadsyfer uit en wat
>> besigheid betref is ons voor met Japan tweede. Natuurlik is die New
>> Zealanders voor met misdaad, sowel as die Pommies en dan die Aussies

> Og Hemel, hierdie ou sal moet koes
> as sy mede-landgenote wat nie Afrikaners
> is nie, hoor van sy statistieke. Veral
> daardie stuk oor die New Zealanders wat
> voor is met die misdaad. Ha, ha.

Het jy ander syfers wat jy as teenargument kan voorhou?

>> Ek kan ongelukkig net van Aus
>> praat, maar die mense kom nie naby die gemiddelde Afrikaner wanneer dit
>> by geletterdheid, werk, besigheid of wat ookal kom nie. Hulle het almal
>> in klein groepe langs die kus versamel en sit vandag nog steeds op
>> dieselfde plekke - die onafhanklikheids gevoel is nie daar nie - ook
>> verstaanbaar as 'n mens kyk na die geskiedenis van England - dit is nie
>> in die gene nie.

> Nou vertel hy vir ons van sy
> genetiese menings. En dat die
> res van die Australiers nie
> naby die SAers kom in omtrent alle
> sfere van die lewe nie. Ek
> dink sy mede Australiers gaan
> hom eendag teer en veer.

Is jy die enigste wat genetiese menings van twyfelagtige geldigheid mag
verkondig?

>> Ek is moet vir die hele storie van die een blameer daai een wat nog in
>> SA sit, die ander blameer die een wat op 'n ander plek sit. Wat maak
>> dit saak - al praat jou kinders eendag nie Afrikaans nie, die genetiese
>> materiaal kan jy nie verander, dit sal oorgedra word vir honderde
>> generasies.
>
> Nou praat jy, ou bielie.
> Dus het my kinders, al
> is hulle in Kanada gebore,
> en kan hulle nie Afrikaans
> praat nie, aanspraak op die
> feit dat hulle Afrikaners
> is. Hulle genetiese materiaal
> kom direk van SA. Veral van
> moederskant het hulle die
> uitstekedste genetiese materiaal
> in die hele SA ge-erf: dit wat
> van die Noordkaap af kom. Dit
> is omdat daar in die Noordkaap
> 'n groot verfrissing van die
> gene-poel gebeur het toe die
> Namakwalanders wat stadig noord-
> waarts geswerf het gemeng het
> met mense van alle oorde wat
> op die walle van die Oranje
> kom werk het.
>
> Gloudina van die Noordkaap.

Dit is opmerklik, Gloudina, dat jy Afrikaners suiwer geneties definieer -
sonder verwysing na taal of kultuur.

Die AWB doen dit ook - net in mindere mate as jy.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Die Afrikaner ? [boodskap #13315 is 'n antwoord op boodskap #13174] Di, 17 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
f...  is tans af-lyn  f...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article Lou writes:
> Date: Fri, 13 Mar 1998 04:31:58 +0200
> From: Lou
> Subject: Re: Die Afrikaner ?

> ch...@irc.com.au wrote:
>>
>> Volgens statistiek
>> hier in Aus is die New Zealanders/capita verantwoordelik vir meeste van
>> die misdaad in Australia skaap!!!! Australiers het die hoogste syfers
>> in verkragtings.

> Laat ons dit nou duidelik kry - die NZ'ers het die meeste misdade op
> Australiese skape - is dit nou verkragting van Australiese Skape?
> Bleddie spul bokkers ne :)

> Lou

Skerp man, skerp!

Christo
Vorige onderwerp: Re: Johannesburg 1997 (Nie deue Ferdie Greyling)
Volgende onderwerp: Re: VRYBURG ------- MOOI SO MENSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 06:48:32 MGT 2024