Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Besluite
Besluite [boodskap #13257] Do, 12 Maart 1998 00:00
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
BESLUITE

Ongebore besluite lê nog diep in jou hart
Onseker oor die onbekende en bang vir smart
Oorwegings maal en draai in jou hart
Nogsteeds onseker, nogsteeds verward.

Jy dwaal deur die gange van jou gedagtes
Le� gange waarin jy vasgevang is.
Luister na wat jou verstand vir jou sê
Jou hart is vol emosie en wil nie doen wat jy wil hê.

Staan op, maak 'n besluit
Kom uit hierdie gemors uit.
Saam met besluite kom verantwoordelikhede
Maar dit kan gedoen word met gebede.
Vorige onderwerp: Ietsie positiefs oor die Misdaad
Volgende onderwerp: Re: VRYBURG MOOI SO MENSE
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 01:00:22 MGT 2024