Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » apartheidsvark
apartheidsvark [boodskap #13153] Ma, 09 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
arno  is tans af-lyn  arno
Boodskappe: 29
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
waar hebben jullie het toch over, ik als nederlander ken dat niet
iedereen is een mens en heeft dezelfde rechten.
hier in nederland hebben we wel discriminatie vooral mensen uit marokko,
maar die passen zich niet aan.
spreken na 25 jaar nederland onze taal niet
dus dat is moeilijk.
maar laten we alle vrienden zijn afrika is mooi en de fouten moeten we van
leren
history never repeats.
onze eigen taal is mooi en lijkt zoveel op elkaar we zouden aan eenzelfde
taal moeten werken en geen geruzie
ik ben benieuwd hoe jullie over de nederlandse taal denken en wat jullie van
hier weten

groeten arno uit nederland
Re: apartheidsvark [boodskap #13191 is 'n antwoord op boodskap #13153] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
arno  is tans af-lyn  arno
Boodskappe: 29
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
erg eigenlijk apartheid is een nederlands woord en het wordt over de hele
wereld gebruikt
apartheid was niet goed het is niet goed om een ander mens te discrimineren.
is het niet goed om naar de toekomst te kijken, welk belang heeft het
afrikaans nog in suid afrika???????
wat hebbeb de hollanders en afrikanen met elkaar gemeen en onze taal verbind
ons laten we aan een goede toekomst werken
vrede op aarde, liefde en respect voor de andere mens.
het verleden is om van te leren, niet om over die goede ouwe tijd te
spreken.

communicatie is zo goed nu wij praten of we bij elkaar zijn, onze talen zijn
van dezelfde oorsprong en toch heel verschillend, laten we van elkaar leren.

gloudina tot gauw
Re: apartheidsvark [boodskap #13192 is 'n antwoord op boodskap #13153] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"arno" writes: > waar hebben jullie het
toch over, ik als nederlander ken dat niet


Arno, die woord "apartheidsvark" is 'n
neologisme, geskep op hierdie nuusgroep
deur de uwe. Dit word nou op vier of vyf
kontinente gebruik. Dit maak branders
op die vyf kontinente, want talle
Suid-Afrikaners begin hulself nou afvra-
was ek 'n apartheidsvark? is ek nog 'n
apartheidsvark. Siedaar die mag en die
krag van die kubersisteem.

Gloudina Bouwer
Re: apartheidsvark [boodskap #13230 is 'n antwoord op boodskap #13153] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Sak Sarel ...!!!
--
Net Nico ...

@igs.net wrote in article ...
| "arno" writes: > waar hebben jullie het
| toch over, ik als nederlander ken dat niet
|
|
| Arno, die woord "apartheidsvark" is 'n
| neologisme, geskep op hierdie nuusgroep
| deur de uwe. Dit word nou op vier of vyf
| kontinente gebruik. Dit maak branders
| op die vyf kontinente, want talle
| Suid-Afrikaners begin hulself nou afvra-
| was ek 'n apartheidsvark? is ek nog 'n
| apartheidsvark. Siedaar die mag en die
| krag van die kubersisteem.
|
| Gloudina Bouwer
|
|
|
|
Re: apartheidsvark [boodskap #13248 is 'n antwoord op boodskap #13153] Do, 12 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"arno Vdh" writes: > dear gloudina
>
> tot gauw means talk to you soon or see you soon
> no bad meaning
>
> maar wat bedoel jij met oor een ruk??????????
>
> weet jij waarom er zo weinig afrikanen reageren op mijn oproep te mailen
> ?????????????
> ik ben zo geinteresseerd in sa!!!!!!!!!!
>
> why does so less africans react to my question to mail me??????
>
> cu tot gauw arno
>
>

Dankie, Arno. Dis soos ek gedink het.
In Afrikaans sê 'n mens "tot dan"
of "tot volgende keer" of "aanstons."
Ek weet nie hoekom mense nie vir
jou wil epos nie. Ek dink hulle is
bang vir te noue kontak, en te veel
briewe wat hulle dan moet skryf. Ek
bly in Kanada langer as in SA en kan
dus nie eintlik meepraat nie.
Ek wil vir jou daarop attent maak
dat die woord "African" vir mense in
SA byna uitsluitlik swart Afrikane
beteken. Die mense wat Afrikaans
praat, is tot 'n groot mate bruinmense
en witmense (wat hulself Afrikaners
noem.)

Gloudina.
Re: apartheidsvark [boodskap #13249 is 'n antwoord op boodskap #13153] Do, 12 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"arno" writes:

> gloudina tot gauw

Wat bedoel jy met hierdie
frase, Arno? Dit is vir
my vreemd. Ek dink dit
beteken "ek praat weer
oor 'n ruk met jou" maar
is nie seker dat ek reg
is nie. Vertaal dit miskien
in Engels.

Gloudina
Re: apartheidsvark [boodskap #13250 is 'n antwoord op boodskap #13153] Do, 12 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Niet wat jij daarmee bedoelt, Arno :-).

Hilda.
Re: apartheidsvark [boodskap #13251 is 'n antwoord op boodskap #13153] Do, 12 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
"oor 'n ruk(kie)" = binnenkort.
'n ruk(kie) = een kort tijdje.

Hilda.
Re: apartheidsvark [boodskap #13252 is 'n antwoord op boodskap #13153] Do, 12 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
arno  is tans af-lyn  arno
Boodskappe: 29
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
dear gloudina

tot gauw means talk to you soon or see you soon
no bad meaning

maar wat bedoel jij met oor een ruk??????????

weet jij waarom er zo weinig afrikanen reageren op mijn oproep te mailen
?????????????
ik ben zo geinteresseerd in sa!!!!!!!!!!

why does so less africans react to my question to mail me??????

cu tot gauw arno
Re: apartheidsvark [boodskap #13274 is 'n antwoord op boodskap #13153] Vr, 13 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskap
doos  is tans af-lyn  doos
Boodskappe: 14
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , ro...@physics.utoronto.ca
says...
>
> Ek het baie waardering daarvoor dat jy baie geinteresseerd is in
>
> Suid Afrika, maar ek dink die storie dat apartheid verkeerd is en
>
> dat ons moet leer om in liefde saam te leef is nou al ou nuus. Dit
>

Goed gestel. Ek sien veral drie benaderings tot apartheid op hierdie
nuusgroep:
1. Apartheid is verkeerd. Afrikaners is varke. Stop nou dadelik julle
rassistiese kak.
2. Apartheid was verkeerd. Die lewe gaan voort. Hoe verwerk mens dit wat
gebeur het ?
3. Apartheid was die beste ding wat nog met hierdie land gebeur het. Die
revolusie kom. Volgende keer sal ons dit reg doen.

As mens bietjie na die adresse van respondente kyk, is dit opvallend dat
benadering 2 byna uitsluitlik net by Afrikaners in Suid-Afrika voorkom
(op hierdie ng elkgeval). Dis te verwagte, want dis die mense wat
daagliks met die werklikheid van die situasie gekonfronteer word.

Benadering 1 kom van dikwels van:
a) nie-Suid-Afrikaners in die buiteland, wat mens laat wonder oor hoe
effektief kommunikasie in die `global village' nou eintlik is.
b) Afrikaners in die buiteland, sommige waarvan nog steeds vasgevang is
in die tydsgees wat in Suid-Afrika geheers het toe hulle ge-emigreer het;
ander wat verplig voel om hulle voortgesette teenwoordigheid daar te
handhaaf deur onsuksesvol voor te gee dat daardie tydsgees nog in
Suid-Afrika voortbestaan.
c) nie-Afrikaanssprekende witmense in Suid-Afrika, wat (nog steeds) besig
is met self-verontskuldiging.
d) swartmense in Suid-Afrika, wat nognie die transformasie na benadering
2 deurgemaak het nie. (En hierdie is die enigste groep hier met wie se
houding ek, ten minste nog vir 'n rukkie, simpatie kan he^)

Benadering 3 kom van 2 oorde:
a) Afrikaners in Suid-Afrika. Genadiglik in die minderheid, maar vokaal
genoeg om vir mense in kategorie 1 genoeg skietgoed te gee om ons almal
oor een kam te skeer.
b) Neo-nazis elders. Hulle is eintlik irrelevant, maar word gelys vir
volledigheid.

Daar is natuurlik uitsonderings op al bg., en enigeiemand wat tyd
spandeer op die ng sal aan dadelik sulke individue kan dink, maar hierdie
is die tendense wat ek opmerk.

So, wat ek wil sê is: vat apartheidstories van wie dit kom, en reageer
dienooreenkomstig. M.i. is enige reaksie op benaderings 1 en 3 elkgeval
tydmors. Jy hoef nie met die mense saam te stem nie, maar jy sal hulle
waarskynlik nie anders kan oortuig nie; elkgeval nie maklik nie.

Cheers
Vorige onderwerp: Morele Varke en Gloudina se Waarheidskommissie
Volgende onderwerp: Die Duif van Manhattan se Lower East Side.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 05:23:58 MGT 2024