Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sekonde
sekonde [boodskap #132181] Do, 16 Julie 2020 08:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Skrikkelsekonde, iets wat mens nie aldag sien nie.
'n Skrikkelsekonde, iets wat mens nie aldag sien nie.
sekonde
Afbreking: se•kon•de


Selfstandige naamwoord: sekonde
Meervoud: sekondes
Verkleinwoord: sekondetjie
Meervoud van verkleining: sekondetjies

Betekenis:
• Die SI-eenheid waarmee tyd gemeet word, aangedui met die simbool s.
• 'n Eenheid van hoeke; boogsekonde.
• 'n Kort hoeveelheid tyd; oomblik.

Gebruik:
• 'n Minuut bestaan uit 60 sekondes.
• Een sekonde is 'n 1/3600ste deel van 'n graad.
• Het jy 'n sekonde?

Sinoniem:
• boogsekonde
• oomblik

Hiperoniem:
• interval

Afkorting:
• sek.

Vertaling:
Engels: second
Nederlands: seconde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vryhandel
Volgende onderwerp: hyser
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:17:40 MGT 2024