Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Afrikaner in Australia:)
'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13086] Vr, 06 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Wat maak ek hier??? Net wat ek gemaak het in Afrika, sonder die
meulsteune om my nek en net om 'n baie ho"er standaard. Ek bring 'n
bietjie van my kultuur na die land, werk hard hier, dra by tot 'n
samelewing wat wil bou en wil vooruitgang.
Wat mis ek??? Niks nie:), die klimaat is dieselfde, die mense is plat
op die aarde en baie vriendelik, ons almal hou van dieselfde sport,
visvang en tuinmaak is die 2 mees popul^ere stokperdjies. Mis ek die
natuur?? Nee, dieselfde natuurtonele as in Afrika, sonder die AK47
agter elke tweede boom. Nee, ek mis nie die leeus nie, het as ek
gelukkig was het ek een 'n jaar in die wildtuin gesien. Ek kan dit nog
steeds een keer 'n jaar sien, enige plek in Afrika met die Aussie $:))
Mis ek Afrikaans??? Nee, ons is 'n hele klomp Suid-Afrikaners hier -
kuier oor en weer - maak biltong, koeksisters, melktert - ek kuier meer
as in Suid-Afrika en praat elke dag Afrikaans.
Vind ek dit moeilik om aan te pas???? Wat is aanpas, as jy in Afrika
kon aanpas, kan jy enige plek gevestig raak.
Is die Aussies rassisties - nie as jy dieselfde velkleur as hulle is
nie:)
Sal jy ooit teruggaan SA toe??? Waarvoor, die meeste SA's is al reeds
hier:)) As alles so dieselfde is, waarvoor wil ek teruggaan.
Wat dink jy van die mense wat sê jy het weggehardloop??? Die wereld
het 'n klein plekkie geword, 'n paar uur op 'n vliegtuig en jy land
enige ander plek. 'n Paar sekondes op die Net en jy is in kontak met
enige iemand enige plek. Die wereld is besig om tegnologies te 'link' -
nasies wat op dieselfde meedingende vlak is, het baie wat hulle kan deel
en uitruil, waarom moet jy op 'n kontinent sit waar daar min sukses is,
mense steeds glo aan kommunisme terwyl dit in die land van oorsprong
basies tot niet is, mense steeds nie snap wat bevolkingsbeperking is
nie, waar diktators steeds koning is, wat steeds hand uithou na die res
van die hardwerkende wereld terwyl hulle al die hulpbronne, arbeid,
vrugbare grond onder hulle voete het.
Ja ....... ek bly baie lekker hier dankie en as jy daar in Afrika wil
bly, sterkte, jy het dit nodig:)))
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13104 is 'n antwoord op boodskap #13086] Sa, 07 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ch...@irc.com.au writes:

> Is die Aussies rassisties - nie as jy dieselfde velkleur as hulle is
> nie:)
>

Ha, ha. Sien julle nou hoekom
SA se intelligensie-kwosient
gestyg het toe hierdie een
uit SA uit is.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13158 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ferdi wrote:

> On Fri, 06 Mar 1998 15:04:37 +1100, ch...@irc.com.au wrote:
>
> OK Cheers.
> Hopelik hoor ons nie weer van jou nie.
>
> N.S. As jy dink daar is meer as 5 miljoen Afrikaners in Australie" is
> dit seker beter dat jy weg is. Die gemiddelde IK hier is nou sekerlik
> hoe"r.
>

Vriendelike Ferdi:)

Maw daar is meer Afrikaners in Aus as in SA:)) Die IK in SA is
definitief hoe"r - veral as jy kyk na die opvoedkundige standaarde wat
nou die hoogtes skiet daar in SA:) Teen die pas van verbetering van
opvoedkundige standaarde in SA en in Afrika, sal Afrika binne 'n paar
jaar die voorpunt van tegnologie in die wereld wees:))
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13159 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 09 Mar 1998 09:02:18 +1000, ch...@irc.com.au wrote:

>

Dis wat jy gese het.

Ek het oor jou gepraat, sien.

Of het jy nie nie geweet dat jy 'n vroeere boodskap gepos het nie?

Shame
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13160 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ch...@irc.com.au writes: > @igs.net wrote:
>
>>> Is die Aussies rassisties - nie as jy dieselfde velkleur as hulle is
>>
>>> nie:)
>>>
>> Ha, ha. Sien julle nou hoekom
>> SA se intelligensie-kwosient
>> gestyg het toe hierdie een
>> uit SA uit is.
>
> Yep, ons kan dit sien aan al die intelligente dinge wat aan die
> gebeur is in SA:) Hoe meer van 'hulle' uit SA gaan hoe intelligenter
> gaan dit word:) Laat my weet wanneer SA die 'peak' gaan bereik wanneer
> dit by wêreldintelligensie kom.

Jy ken klaarblyklik nie die grap
van van der Merwe nie. Toe hy na
Australi"e ge-emigreer het, het beide
Suid-Afrika en Australia se I.Q.
opgegaan.
>
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13167 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote:

>> Is die Aussies rassisties - nie as jy dieselfde velkleur as hulle is
>
>> nie:)
>>
> Ha, ha. Sien julle nou hoekom
> SA se intelligensie-kwosient
> gestyg het toe hierdie een
> uit SA uit is.

Yep, ons kan dit sien aan al die intelligente dinge wat aan die
gebeur is in SA:) Hoe meer van 'hulle' uit SA gaan hoe intelligenter
gaan dit word:) Laat my weet wanneer SA die 'peak' gaan bereik wanneer
dit by wêreldintelligensie kom.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13168 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 09 Mar 1998 22:20:04 +1000, ch...@irc.com.au wrote:

gebeur is in SA:) Hoe meer van 'hulle' uit SA gaan hoe intelligenter[/color]
> gaan dit word:) Laat my weet wanneer SA die 'peak' gaan bereik wanneer
> dit by wêreldintelligensie kom.>>

Kyk nou net hoe dom is jy!

Jy sit in Australie en skryf oor die dinge wat jy kan "sien wat in SA
aan die gebeur is"!!!!
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13169 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 09 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Secret Squirrel  is tans af-lyn  Secret Squirrel
Boodskappe: 34
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Volle Lid
Well I've got to say that you has been Afrikaaners had better snuggle down into bed with your black masters. Your greatest punishment is that you as masters - now become servants.

That's got to be the greatest humiliation of all.

Just think - your KUTUUR is gone, the language is fading away, your brothers are fleeing to Zaire and Mozambique and other such hell holes to escape the advancing masses.

So if you want to pass comment on someone that chose to turn his back on you and got to Australia that's fine. Remember that Australia ONLY takes educated people which you are obviously all not.

Your'e a pathetic lot for sure.

Enjoy your stay in the black mans country, and spare those of us a thought who have seen the light and chosen to contribute top a country that has a future.

Bye Bye

Squirrel
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13200 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Jy ken klaarblyklik nie die grap
> van van der Merwe nie. Toe hy na
> Australi"e ge-emigreer het, het beide
> Suid-Afrika en Australia se I.Q.
> opgegaan.
>>

Hoop nie jy wil SA se gemiddelde IQ met Aus sin vergelyk nie - nog 'n
Disneyland dromer:))
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13201 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 16:52:42 +1000, ch...@irc.com.au wrote:
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13204 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
ch...@irc.com.au wrote:
> So
> terloops, daar is meer Afrikaners in ander dele van die wereld as in
> SA:)))

Umm o ja? Definisie van 'n Afrikaner of sal ek sê Wit Afrikaner? :)
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13205 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On Tue, 10 Mar 1998 09:26:39 +0200, "André"
> wrote:
>
> kan hy
>> ook seker maar!>>
>
> Vertel sy werklik wat die daaglikse nuanses en gebeure in SA is?
>
> Of argumenteer sy dalk oor die geboekstaafde verlede?

Dit is presies die probleem. Sy praat oor die verlede, ons praat oor die
hede.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13206 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in article
...
| On Tue, 10 Mar 1998 16:48:50 +1000, ch...@irc.com.au wrote:
|
| Jy is soos die ou omie wat met die koerant gesit het en gedink het hy
| hoef nie te reis nie! :)) Hy was so stupid hy het gedink as hy
| opsomming van opsommings van opsommings lees dan weet hy wat daagliks
| aangaan in 'n gegewe plek. Dis vreeslik dom:)) Jy is net so :))
| Jy dink ook statistiek is ten volle betroubaar:)) Darem dom he? :))
| En dan dink jy ook as jy in in ander land sit en jy kry 'n bietjie
| statistiek en praat met mense wat dieselfde vooroordele as jy het dan
| kan jy vir mense wat in SA bly en werk vertel wat aangaan in hul eie
| agterplase! Dis nou rerig stupid! :))

Netsoos jy daar sit en die Amerikaners en Britte kritiseer ...?!?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13207 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 09:26:39 +0200, "André" wrote:

ook seker maar!>>[/color]

Vertel sy werklik wat die daaglikse nuanses en gebeure in SA is?

Of argumenteer sy dalk oor die geboekstaafde verlede?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13208 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 16:48:50 +1000, ch...@irc.com.au wrote:

onnoselheid:))) Jy vergeet seker van die tegnologie reg voor jou - SA[/color]
> koerante en duisende ander statistiek is net 'n paar sekondes weg - net
> so is kontak met honderde SA's (mense soos jy probeer ek vermy:)) So
> terloops, daar is meer Afrikaners in ander dele van die wereld as in
> SA:))) Dalk moet jy jy oge begin oopmaak boetman en jou voorlaaier in
> die sloot gaan gooi:))>>>

Halo ou dikgesig :))

Jy is soos die ou omie wat met die koerant gesit het en gedink het hy
hoef nie te reis nie! :)) Hy was so stupid hy het gedink as hy
opsomming van opsommings van opsommings lees dan weet hy wat daagliks
aangaan in 'n gegewe plek. Dis vreeslik dom:)) Jy is net so :))
Jy dink ook statistiek is ten volle betroubaar:)) Darem dom he? :))
En dan dink jy ook as jy in in ander land sit en jy kry 'n bietjie
statistiek en praat met mense wat dieselfde vooroordele as jy het dan
kan jy vir mense wat in SA bly en werk vertel wat aangaan in hul eie
agterplase! Dis nou rerig stupid! :)) Ek dink jy moet eerder 'n
sielkundige gaan sien om te help aanpas in jou nuwe blyplek. Dan hoef
jy nie meer vir mense soos ek te beledig sodat jy beter kan voel oor
die feit dat jy weggehardllop het van demokrasie af nie! :)) Se jou
wat, beoefen jou rassisme in Australie eerder as oor 'n lang veilige
afstand in SA :))
Dink nou net oor stories wat ek gelees oor Australie. Weet jy, dit dui
op diep rassisme daar! :)) Nou, soos jy so tereg gewys het in jou
oulike klein boodskappie :)) kan 'n mens sommer mos 'n hele gemeenskap
ken van koerante en die nuusgroepe af!! :)) En deur met geselekteerde
mense daar te praat. So lyk my jy is in 'n lekker rassistiese plek!
:)) Seker die dat jy so gelukkig is daar :))
Jy is darem so dom, weet jy, ou grote!:)) En jy skryf sulke twak! :))
Mooi leer in jou nuwe land, ou grootman!
Maar onthou om te gaan tel hoeveel Afrikaners daar in SA was in die
vorige sensus en hoeveel daar nou is!!:)) Netnou se jy 'n stupid ding
soos dat die meeste van hulle elders bly!! :)) Dit sal darem dom wees,
ne? :))
Maar wat, ou Dikkie, dis maar jy wat praat! :))
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13209 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ch...  is tans af-lyn  ch...
Boodskappe: 18
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Kyk nou net hoe dom is jy!
>
> Jy sit in Australie en skryf oor die dinge wat jy kan "sien wat in SA
> aan die gebeur is"!!!!

Lyk my jy dink nog soos die ou boer oompie en antie, dat Aus 'n jaar
per skip van SA weg is, dit terwyl jy voor 'n rekenaar sit - toppunt van
onnoselheid:))) Jy vergeet seker van die tegnologie reg voor jou - SA
koerante en duisende ander statistiek is net 'n paar sekondes weg - net
so is kontak met honderde SA's (mense soos jy probeer ek vermy:)) So
terloops, daar is meer Afrikaners in ander dele van die wereld as in
SA:))) Dalk moet jy jy oge begin oopmaak boetman en jou voorlaaier in
die sloot gaan gooi:))
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13210 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joe de Beer  is tans af-lyn  Joe de Beer
Boodskappe: 20
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Secret Squirrel wrote in message ...

> Just think - your KUTUUR is gone, the language is fading away, your
brothers are fleeing to Zaire and Mozambique and other such hell holes to
escape the advancing masses.

Ek neem aan jy is intelligent genoeg om volgende keer KULTUUR te spel?

Joeboy

>
> Bye Bye
>
> Squirrel
>
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13211 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan  is tans af-lyn  Jan
Boodskappe: 167
Geregistreer: Augustus 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote in message ...

> Kyk nou net hoe dom is jy!
>
> Jy sit in Australie en skryf oor die dinge wat jy kan "sien wat in SA
> aan die gebeur is"!!!!

Ferdi het jy en Gloudina (grappies oor van der merwe wat Oz toe gaan en IK's
verhoog) 'n obsessie oor slim & dom ? Probeer julle dalk julle eie tekorte
wegpraat?

Jy't voorheen verwys na rasionele denke en redenasie - hoe kan jy nou sê
iemand is dom ?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13212 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Julle dink net omdat 'n mens in die buiteland is, 'n mens heel blind is vir
wat in jou vorige tuiste gebeur. Dink weer, my ou maat. Jy sit die pot
mis. Daar is gereeld mense hier wat teruggaan om te gaan kuier en dan nuus
terugbring. Daar is altyd een van ons gemeenskap in SA.

Daar is ook heelwat SuidAfrikaanse publikasies op die net te lees. Nee, my
ou, dink weer ...
--
Net Nico ...

Ferdi wrote in article
...
| gebeur is in SA:) Hoe meer van 'hulle' uit SA gaan hoe intelligenter
| >gaan dit word:) Laat my weet wanneer SA die 'peak' gaan bereik wanneer
| >dit by wêreldintelligensie kom.>>
|
|
| Kyk nou net hoe dom is jy!
|
| Jy sit in Australie en skryf oor die dinge wat jy kan "sien wat in SA
| aan die gebeur is"!!!!
|
|
|
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13213 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 10 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
andr...  is tans af-lyn  andr...
Boodskappe: 62
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
Wel as tannie Oink in Kanada kan sit en ons vertel wat hier aangaan kan hy
ook seker maar!

Ferdi wrote in message ...
> On Mon, 09 Mar 1998 22:20:04 +1000,

> Kyk nou net hoe dom is jy!
>
> Jy sit in Australie en skryf oor die dinge wat jy kan "sien wat in SA
> aan die gebeur is"!!!!
>
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13238 is 'n antwoord op boodskap #13086] Wo, 11 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
doos  is tans af-lyn  doos
Boodskappe: 14
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
In article , Use-
Author-Address-Header@[127.1] says...
> Just think - your KUTUUR is gone

interessante woord

> Remember that Australia ONLY takes educated people

So, jy's nie in Australië nie !

> and chosen to contribute top a country that has a future.

Askies?

Jy kan nie eintlik Afrikaans of Engels behoorlik skryf nie, ne Skwirrel?
Maar jy kan klipgooi.
Klink so bekend ...
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13290 is 'n antwoord op boodskap #13086] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 22:13:54 +0200, Lou wrote:

hede.>>[/color]

Dankie Lou. Jy het die klein argumentjie in my guns gedraai.
Wat Lou se is wat ek bedoel. En is die verskil.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13291 is 'n antwoord op boodskap #13086] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 12:30:26 GMT, "Nico" wrote:

wat in jou vorige tuiste gebeur. Dink weer, my ou maat. Jy sit die pot[/color]
> mis. Daar is gereeld mense hier wat teruggaan om te gaan kuier en dan nuus
> terugbring. Daar is altyd een van ons gemeenskap in SA.
>
> Daar is ook heelwat SuidAfrikaanse publikasies op die net te lees. Nee, my
> ou, dink weer ...>>

Wel my ou, het dit jou al gestrike al dat ons hier in SA sit?

Dat ons die mense is waaroor al daai tydskrifte skryf?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13292 is 'n antwoord op boodskap #13086] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 21:38:59 +0200, "Joe de Beer" wrote:

>>> Ek neem aan jy is intelligent genoeg om volgende keer KULTUUR te spel?>>

Moenie jou hoop daarop sit nie.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13293 is 'n antwoord op boodskap #13086] Sa, 14 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 10 Mar 1998 17:08:02 +0800, "Jan" wrote:

wegpraat?[/color]
>
> Jy't voorheen verwys na rasionele denke en redenasie - hoe kan jy nou sê
> iemand is dom ?>>

Miskien moet jy dalk na die pos kyk waarop geantwoord is, ou Jan.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13298 is 'n antwoord op boodskap #13086] So, 15 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| Wel my ou, het dit jou al gestrike al dat ons hier in SA sit?
|
| Dat ons die mense is waaroor al daai tydskrifte skryf?
|
Ja, en wat meer is, dis julle self, wat daar in SA is, wat die nuus op die
internet plaas vir ons om te lees en ons opinies oor SA te beinvloed. Jy
kan maar sê ons hoor dit so uit die perd se bek uit.

As ons aanvaar dat joernaliste tot 'n sekere mate verteenwoordigend is van
die bevolking, dan kan iemand wat redelik wyd lees, darem seker daarop
aanspraak maak dat hy tot 'n groot mate weet wat die mense in SA voel.

Hoe dit is om self daar te woon, dag tot dag, word egter 'n al meer vae
herinnering. Ek self onthou nie meer veel van die negatiewe aspekte van
lewe in SA nie - ek het nodig om die Beeld, Burger of Mail&Guardian te lees
om my net weer te herinner. Die goeie sy van lewe in SA is makliker om te
onthou, en gelukkig vind ons die selfde dinge hier in die VSA.

Waar in SA woon jy, Ferdi?
Nico
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13299 is 'n antwoord op boodskap #13086] So, 15 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Moeilik om te glo Nico is ernstig. Moontlik ernstig maar dan dalk 'n effe
...... arrogant ?

> Ja, en wat meer is, dis julle self, wat daar in SA is, wat die nuus op die
> internet plaas vir ons om te lees en ons opinies oor SA te beinvloed. Jy
> kan maar sê ons hoor dit so uit die perd se bek uit.

***** uit nog 'n perd se bek Nico : ons briefies op die internet het
sekerlik nie slegs ten doel om oud-suid afrikaners so opinies te beinvloed
nie.

> As ons aanvaar dat joernaliste tot 'n sekere mate verteenwoordigend is van
> die bevolking

******* lol !! 'n naiewe opvatting van joernalistiek Nico

> dan kan iemand wat redelik wyd lees, darem seker daarop
> aanspraak maak dat hy tot 'n groot mate weet wat die mense in SA voel.

***** tog moonlik dat iemand wat in SA woon 'n selfs groter aanspraak mag
he ?

> Ek self onthou nie meer veel van die negatiewe aspekte van
> lewe in SA nie - ek het nodig om die Beeld, Burger of Mail&Guardian te lees
> om my net weer te herinner.

****** arme Nico ..... soos soveel ander in die vreemde so 'n behoefte aan
slegte nuus uit SA. Net om hulself weer gerus te stel dat hul die regte ding
gedoen het.

>Die goeie sy van lewe in SA is makliker om te
> onthou, en gelukkig vind ons die selfde dinge hier in die VSA.

****** lucky you & terloops ...... ons vuurtjie brand al vir vanaand se
karootjops op die kameeldoring kole

:)
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13311 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 16 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
dega wrote in article
...
| Moeilik om te glo Nico is ernstig. Moontlik ernstig maar dan dalk 'n effe
| ...... arrogant ?
|

Hoop nie so nie (arrogant, ek bedoel)! Maar Ferdi wou weet hoe ons in die
buiteland sit en durf opinie hê oor wat hy dink.

|
| ***** uit nog 'n perd se bek Nico : ons briefies op die internet het
| sekerlik nie slegs ten doel om oud-suid afrikaners so opinies te
beinvloed
| nie.

Nee, ek dink ook nie so nie - ek sou sê die doel daarvan is dieselfde as
van enige gesonde debatvoering. As dit tot gevolg het dat ek meer duidelik
die ander kant van die muntstuk raaksien, hou ek daarvan, al stem ek nie
noodwendig met die ander opvatting saam nie.

| >dan kan iemand wat redelik wyd lees, darem seker daarop
| >aanspraak maak dat hy tot 'n groot mate weet wat die mense in SA voel.
|
|
| ***** tog moonlik dat iemand wat in SA woon 'n selfs groter aanspraak
mag
| he ?

Uiteraard, ja - ek ontken dit glad nie. Dit was ook nie die punt onder
bespreking nie. Erder as om te wonder wie nou eintlik die beste weet wat
in SA aangaan, dink ek Ferdi wou weet op grond waarvan ek enigsinds 'n
opinie oor Sa kan uitspreek.

|
| > Ek self onthou nie meer veel van die negatiewe aspekte van
| >lewe in SA nie - ek het nodig om die Beeld, Burger of Mail&Guardian te
lees
| >om my net weer te herinner.
|
| ****** arme Nico .....

Hoef my glad nie jammer te kry nie - ek leef ongelooflik lekker! Maar my
ma bly nog in SA, en ek worry oor haar. Ek weet ek het die regte ding
gedoen. Dis heeltemal te lekker hier om daaroor te twyfel!

soos soveel ander in die vreemde so 'n behoefte aan
| slegte nuus uit SA. Net om hulself weer gerus te stel dat hul die regte
ding
| gedoen het.

Meeste ouens hier praat net met groot dankbaarheid oor die feit dat hulle
nie meer oor veiligheid hoef te worry nie, dat ons maar die kinders se
fietse buite kan laat lê en dat ons 'n baie hoër lewenstandaard hier kan
handhaaf. Dis net 'n paar bachelors wat die opsie hou om terug te gaan.
Maar as daar een ding is wat jy nie hier teekom nie, is dit oud-SAners wat
regverdiging probeer soek vir hulle trek nie. Dis eenvoudig te groot stap
om oor te twyfel as jy eers hier is - daardie twyfel gebeur voor jy uit SA
padgee.

| >Die goeie sy van lewe in SA is makliker om te
| >onthou, en gelukkig vind ons die selfde dinge hier in die VSA.
|
|
| ****** lucky you & terloops ...... ons vuurtjie brand al vir vanaand se
| karootjops op die kameeldoring kole

Ek beny jou - ons kan amper alles hier kry wat 'n mens in SA kon kry, maar
nie die geur van bosveld hout wat vleis braai nie. En natuurlik die reuk
en smaak van karroo vleis. Dit sal ek mis - en sal ek maar net sorg dat ek
genoeg daarvan kry met 'n besoek aan SA so elke twee jaar.

Groetnis
Nico
(Ons het darem boerewors en biltong van die heel beste!)
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13312 is 'n antwoord op boodskap #13086] Ma, 16 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
dega wrote:
> Nico wrote:
>
>> Ek self onthou nie meer veel van die negatiewe aspekte van
>> lewe in SA nie - ek het nodig om die Beeld, Burger of Mail&Guardian te lees
>> om my net weer te herinner.
>
> ****** arme Nico ..... soos soveel ander in die vreemde so 'n behoefte aan
> slegte nuus uit SA. Net om hulself weer gerus te stel dat hul die regte ding
> gedoen het.
>

Raak gesê - miskien is daar een of ander verdwaalde siel wat 'n tesis
vir 'n M. of D. soek wat die hele ou storie kan ondersoek.

Lou
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13319 is 'n antwoord op boodskap #13086] Di, 17 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> Lou writes: > dega wrote:
>>> Nico wrote:
>>>
>>>> Ek self onthou nie meer veel van die negatiewe aspekte van
>>>> lewe in SA nie - ek het nodig om die Beeld, Burger of Mail&Guardian te lees
>>>> om my net weer te herinner.
>>>
>>> ****** arme Nico ..... soos soveel ander in die vreemde so 'n behoefte aan
>>> slegte nuus uit SA. Net om hulself weer gerus te stel dat hul die regte ding
>>> gedoen het.
>>>
>>
>> Raak gesê - miskien is daar een of ander verdwaalde siel wat 'n tesis
>> vir 'n M. of D. soek wat die hele ou storie kan ondersoek.
>>
>> Lou
>
> Dis alles goed en wel. Maar Lou,
> sover ek kan onthou was jy een
> van die ouens wat daar binne SA
> gesit en praat het van hoe sleg
> dit daar gaan. Wanneer hulle
> meeste van die dinge wat jy geskryf
> het gelees het, dan het hulle die
> lekker gevoel gekry dat hulle wel
> die regte ding gedoen het om SA te
> verlaat. So hoe het ek dit nou.
>
> Gloudina

Gloudina

Ek het gekla oor die misdaad syfer, oor die uitmoor van boere, oor die
oneffektiwiteit van die polisie, oor die WVK wat alles uit die oog van
die oorwinnaar sien en oor die korrupsie wat maar net aangaan en as 'n
burger van hierdie land het ek die reg daartoe. Ek was nog altyd ten
gunste van elkeen se reg om te waai of te bly maar as jy waai, dan moet
jy jou nuwe land aanneem. Maar as ek julle oorsese Afrikaners :) kan
laat goed voel omdat julle gewaai het, my plesier.

Maar hou op om vir my te preek oor hoe dinge nou eintlik hier gedoen
moet word, hoe skuldig ons wat hier is moet voel oor al die onregte van
die verlede terwyl die melk en heuning van die eerste wereldse lande van
julle vet kennetjies afdrup.

Lou
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13337 is 'n antwoord op boodskap #13086] Wo, 18 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 18 Mar 1998 02:16:39 GMT, wrote:

van die ouens wat daar binne SA[/color]
> gesit en praat het van hoe sleg
> dit daar gaan. Wanneer hulle
> meeste van die dinge wat jy geskryf
> het gelees het, dan het hulle die
> lekker gevoel gekry dat hulle wel
> die regte ding gedoen het om SA te
> verlaat. So hoe het ek dit nou.
>
> Gloudina>>

Lou?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13338 is 'n antwoord op boodskap #13086] Wo, 18 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Lou writes: > dega wrote:
>> Nico wrote:
>>
>>> Ek self onthou nie meer veel van die negatiewe aspekte van
>>> lewe in SA nie - ek het nodig om die Beeld, Burger of Mail&Guardian te lees
>>> om my net weer te herinner.
>>
>> ****** arme Nico ..... soos soveel ander in die vreemde so 'n behoefte aan
>> slegte nuus uit SA. Net om hulself weer gerus te stel dat hul die regte ding
>> gedoen het.
>>
>
> Raak gesê - miskien is daar een of ander verdwaalde siel wat 'n tesis
> vir 'n M. of D. soek wat die hele ou storie kan ondersoek.
>
> Lou

Dis alles goed en wel. Maar Lou,
sover ek kan onthou was jy een
van die ouens wat daar binne SA
gesit en praat het van hoe sleg
dit daar gaan. Wanneer hulle
meeste van die dinge wat jy geskryf
het gelees het, dan het hulle die
lekker gevoel gekry dat hulle wel
die regte ding gedoen het om SA te
verlaat. So hoe het ek dit nou.

Gloudina
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13339 is 'n antwoord op boodskap #13086] Wo, 18 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
JohanPot[2]  is tans af-lyn  JohanPot[2]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 1998
Karma: 0
Junior Lid
> Dis alles goed en wel. Maar Lou,
> sover ek kan onthou was jy een
> van die ouens wat daar binne SA
> gesit en praat het van hoe sleg
> dit daar gaan.

So dit lyk selfs sleg van binne af ...?

Wanneer hulle
> meeste van die dinge wat jy geskryf
> het gelees het, dan het hulle die
> lekker gevoel gekry dat hulle wel
> die regte ding gedoen het om SA te
> verlaat.

Jy dink dis lekker om slegte dinge te lees en om die land te verlaat?

> So hoe het ek dit nou.

Lyk of jy dit baie sleg beet het? Het jy slegte gewete oor land verlaat?

>
> Gloudina
>
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13340 is 'n antwoord op boodskap #13086] Wo, 18 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ding!  is tans af-lyn  Ding!
Boodskappe: 320
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi wrote:
>
> On 18 Mar 1998 02:16:39 GMT, wrote:
>
> sover ek kan onthou was jy een
>> van die ouens wat daar binne SA
>> gesit en praat het van hoe sleg
>> dit daar gaan. Wanneer hulle
>> meeste van die dinge wat jy geskryf
>> het gelees het, dan het hulle die
>> lekker gevoel gekry dat hulle wel
>> die regte ding gedoen het om SA te
>> verlaat. So hoe het ek dit nou.
>>
>> Gloudina>>
>
> Lou?

Ferdi?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13341 is 'n antwoord op boodskap #13086] Wo, 18 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
dega  is tans af-lyn  dega
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote in message ...
>>
>
> Dis alles goed en wel. Maar Lou,
> sover ek kan onthou was jy een
> van die ouens wat daar binne SA
> gesit en praat het van hoe sleg
> dit daar gaan. Wanneer hulle
> meeste van die dinge wat jy geskryf
> het gelees het, dan het hulle die
> lekker gevoel gekry dat hulle wel
> die regte ding gedoen het om SA te
> verlaat. So hoe het ek dit nou.
>
> Gloudina

>
Gloudina ..... sukkel steeds jou op te som. Mooi gedigte en dan weer ......
ongure gedagtes uit die verlede. In elk geval , sonder om in 'n polimiek
betrokke te raak 'n mooi aanhaling van ons eie Madiba wat ek onlangs erens
gelees het :" 'n mens hoor nie die duisend bome wat groei en vrugte dra nie
.... wel die enkele siek boom wat val " :) Lees daarin wat jy wil, maar wat
Lou dalk wil se is dat die dooie hout ons ook pla maar dat die duisende
ander wat groei die lewe in suid afrika iets heel besonder maak . En glo dit
as jy wil ..... elke land het maar sy dooie bome !

dega
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13365 is 'n antwoord op boodskap #13086] Do, 19 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 15 Mar 1998 19:17:15 +0200, "dega" wrote:

[/color]
>
> ****** lucky you & terloops ...... ons vuurtjie brand al vir vanaand se
> karootjops op die kameeldoring kole>>

Ja.
En het jy die rugby die naweek gekyk?
Natal het great gespeel, het hulle nie?
Ek is bevrees dis dalk nag vir die All Blacks vanjaar.

En die krieket-reeks tussen ons en Sri Lanka gaan nogal lekker wees.
As die "batsmen from hell" - Da Silva en Jayasuraya - afkom gaan ons
reuse moeilikheid he.

Maar aan die ander kant, as Donald, Pollock en Ntini op al hul
silinders loop, wel, dan gaan dit moeilikheid maak anderkant toe.

By the way, ek bly in Jhb. In 1986 - met Jhb se eeufees - het die
stadsraad 'n klomp kurk-eike in Bezuidenhoutpark geplant.
Ek het gister weer met my hond daar gaan loop en dis nou 'n klein kurk
eik-woudjie wat deesdae wonderlik lyk na die goeie reen vanjaar. Die
gras is dik en groen op helling waar die bome staan.
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13366 is 'n antwoord op boodskap #13086] Do, 19 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Henri Burger  is tans af-lyn  Henri Burger
Boodskappe: 317
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi:

> Ek het gister weer met my hond daar gaan loop

Watse soort hond, Ferdi?

Groete

Henri Burger
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13389 is 'n antwoord op boodskap #13086] Vr, 20 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 18 Mar 1998 02:06:15 +0200, Lou wrote:

Lou?
>
>
> Ferdi? >>>

Jy's mos uitgevang, Lou?
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13391 is 'n antwoord op boodskap #13086] Vr, 20 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Henri Burger wrote in article
...
|
| Ferdi:
|
| >Ek het gister weer met my hond daar gaan loop
|
| Watse soort hond, Ferdi?
|
| Groete
|
| Henri Burger
|
|
Moet seker so dom bulhond wees! =|;^)
Re: 'n Afrikaner in Australia:) [boodskap #13392 is 'n antwoord op boodskap #13086] Vr, 20 Maart 1998 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Nico  is tans af-lyn  Nico
Boodskappe: 259
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
| En het jy die rugby die naweek gekyk?
| Natal het great gespeel, het hulle nie?
| Ek is bevrees dis dalk nag vir die All Blacks vanjaar.

Nee, maar dan moet ek erken dat ek nog nooit 'n rugby fan was nie - wel
krieket en daar help die internet darem baie om my op hoogte te hou. Ek
mis net die dekking van krieket op televisie. Baie!

|
| En die krieket-reeks tussen ons en Sri Lanka gaan nogal lekker wees.
| As die "batsmen from hell" - Da Silva en Jayasuraya - afkom gaan ons
| reuse moeilikheid he.
|
| Maar aan die ander kant, as Donald, Pollock en Ntini op al hul
| silinders loop, wel, dan gaan dit moeilikheid maak anderkant toe.
Vorige onderwerp: Definisie van Boer en Boerin?
Volgende onderwerp: LEKKER BRAAI !!! GOEIE OU DAE !!!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 11:23:47 MGT 2024