Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gemsbok
gemsbok [boodskap #131881] Di, 30 Junie 2020 08:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Gemsbok.
'n Gemsbok.
gemsbok
Afbreking: gems•bok


Selfstandige naamwoord: gemsbok
Meervoud: gemsbokke
Verkleinwoord: gemsbokkie
Meervoud van verkleining: gemsbokkies

Betekenis:
• 'n Groot wildsbok wat in die dor, waterlose gebiede van Afrika aangetref word, Oryx gazella.

Gebruik:
• Die volwasse gemsbok het 'n gemiddelde massa van 200 kg en 'n hoogte van ongeveer 1,2 meter.

Wisselvorm:
• gensbok (ongewoon)

Hiperoniem:
• wildsbok

Vertaling:
Engels: gemsbok, gemsbuck
Nederlands: gemsbok

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foeitog
Volgende onderwerp: ruiter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 20:33:15 MGT 2024