Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opruim
opruim [boodskap #131855] So, 28 Junie 2020 16:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opruim
Afbreking: op•ruim


Werkwoord: ruim op, opruim
Verlede tyd: het opgeruim

Betekenis:
• Skoonmaak; in order bring; netjies maak.

Gebruik:
• Jy moet jou kamer opruim.

Sinoniem:
• skoonmaak
• verwyder
• wegbêre

Afgelei:
• opruimer
• opruiming
• opruimingsprys
• opruimingstaktiek
• opruimingswerk

Vertaling:
Engels: to clean, tidy up
Nederlands: opruimen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: satellietsender
Volgende onderwerp: daktilologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 09:32:00 MGT 2024