Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boerpampoen
boerpampoen [boodskap #131806] Vr, 26 Junie 2020 13:52
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Boerpampoen.
'n Boerpampoen.
boerpampoen
Afbreking: boer•pam•poen
Samestelling: boer + pampoen


Selfstandige naamwoord: boerpampoen
Meervoud: boerpampoene
Verkleinwoord: boerpampoentjie
Meervoud van verkleining: boerpampoentjies

Betekenis:
• 'n Groot, plat, ronde pampoen, ligvaal of wit van kleur en met geel vleis, wat algemeen in Suid-Afrika verbou word.

Gebruik:
• Sny die boerpampoen in blokkies en gooi dit in die pot saam met 'n paar kaneelstokkies.

Vertaling:
Engels: boer pumpkin
Nederlands: pompoen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lemoenpampoen
Volgende onderwerp: skeur
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 07 15:51:54 MGT 2024