Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » senotaaf
senotaaf [boodskap #131798] Vr, 26 Junie 2020 08:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20273
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die senotaaf in die senotaafsaal van die Voortrekkermonument.
Die senotaaf in die senotaafsaal van die Voortrekkermonument.
senotaaf
Afbreking: se•no•taaf


Selfstandige naamwoord: senotaaf
Meervoud: senotawe
Verkleinwoord: senotaafie
Meervoud van verkleining: senotaafies

Betekenis:
• 'n Simboliese grafmonument wat nie beendere bevat nie.

Gebruik:
• Om twaalfuur op 16 Desember, oftewel Geloftedag, val 'n sonstraal op die Voortrekkermonument se senotaaf.

Afgelei:
• granietsenotaaf
• senotaafsaal

Verwant:
• sarkofaag

Vertaling:
Engels: cenotaph
Nederlands: cenotaaf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: simptomaties
Volgende onderwerp: voorbedagtelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 13:29:06 MGT 2024