Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asimptomaties
asimptomaties [boodskap #131796] Vr, 26 Junie 2020 07:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20271
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asimptomaties
Afbreking: a•simp•to•ma•ties


Byvoeglike naamwoord: asimptomaties
Attributief: asimptomatiese

Betekenis:
• Wat nie enige van die siekte se simptome wys nie.

Gebruik:
• Nierstene is gewoonlik asimptomaties totdat hulle die vloei van urine belemmer.

Antoniem:
• simptomaties

Vertaling:
Engels: asymptomatic
Nederlands: asymptomatisch

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wier
Volgende onderwerp: simptomaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 09:26:57 MGT 2024