Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » wier
wier [boodskap #131795] Vr, 26 Junie 2020 07:43
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Seewiere
Seewiere
wier
Afbreking: wier


Selfstandige naamwoord: wier
Meervoud: wiere
Verkleinwoord: wiertjie
Meervoud van verkleining: wiertjies

Betekenis:
• 'n Vaatlose, plantaardige organisme wat in water voorkom.

Gebruik:
• My lyk lê uitgespoel in wier en gras. [Ingrid Jonker]

Afgelei:
• groenwier
• purperwier
• seewier

Vertaling:
Engels: kelp, alga, seaweed
Nederlands: wier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trust
Volgende onderwerp: asimptomaties
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 07:25:26 MGT 2024