Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » trust
trust [boodskap #131793] Do, 25 Junie 2020 19:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20268
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
trust
Afbreking: trust


Selfstandige naamwoord: trust
Meervoud: trusts

Betekenis:
• 'n Wettige of onwettige samevoeging van belange (as bedryfsvorm of kartel).

Gebruik:
• Wanneer 'n trust geskep word, plaas die stigter bates onder die beheer van die trustees.

Afgelei:
• rustrekening
• trustbeleggings
• trustbeampte

Vertaling:
Engels: trust
Nederlands: trust

Nota:
• Die Engelse woord "trust" word vertaal as "vertrou", "reken op".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongesteld
Volgende onderwerp: wier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 05:26:27 MGT 2024