Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gomgat
gomgat [boodskap #131508] Ma, 08 Junie 2020 21:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
gomgat
Afbreking: gom•gat
Samestelling: gom + gat


Selfstandige naamwoord: gomgat
Meervoud: gomgatte

Betekenis:
• (pejoratief) 'n Vuil, slordige en dikwels lui persoon.

Gebruik:
• Moenie jou tyd met sio 'n gomgat mors nie.

Sinoniem:
• damduiker
• ghwar
• gomtor
• lomperd
• kanaalbaber
• maaifoedie
• skollie
• skorriemorrie
• takhaar
• teertou

Afgelei:
• gomgatterig

Vertaling:
Engels: hillbilly, trailer trash, bumpkin
Nederlands: gomgat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: trilogie
Volgende onderwerp: pejoratief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 23:54:23 MGT 2024