Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » medalje
medalje [boodskap #131505] Ma, 08 Junie 2020 20:48
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Medalje.
'n Medalje.
medalje
Afbreking: me•dal•je


Selfstandige naamwoord: medalje
Meervoud: medaljes
Verkleinwoord: medaljetjie
Meervoud van verkleining: medaljetjies

Betekenis:
• 'n Klein metaalvoorwerp wat uitgereik word vir 'n besondere prestasie gelewer.

Gebruik:
• Tydens die Olimpiese Spele word 'n goue medalje vir die eerste plek, silwer vir die tweede plek en brons vir 'n derde plek toegeken.

Sinoniem:
• erepenning
• ereteken
• onderskeidingsteken

Afgelei:
• eremedalje
• medaljekenner
• medaljemaker
• medaljeur
• medaljewenner
• medaljewinner

Vertaling:
Engels: medal
Nederlands: medaille

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: markplein
Volgende onderwerp: uitstalling
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:50:28 MGT 2024