Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » markplein
markplein [boodskap #131504] Ma, 08 Junie 2020 20:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Markplein.
'n Markplein.
markplein
Afbreking: mark•plein
Samestelling: mark + plein


Selfstandige naamwoord: markplein
Meervoud: markpleine
Verkleinwoord: markpleintjie
Meervoud van verkleining: markpleintjies

Betekenis:
• Plek waar kleinbesighede hulle produkte uitstal en verkoop.

Gebruik:
• Die boere verkoop hulle produkte op die markplein.

Vertaling:
Engels: market square, marketplace
Nederlands: marktplein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adellike
Volgende onderwerp: medalje
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 06:11:09 MGT 2024