Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » defek
defek [boodskap #131502] So, 07 Junie 2020 20:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
defek
Afbreking: de•fek


Selfstandige naamwoord: defek
Meervoud: defekte

Betekenis:
• 'n Fout, beskadinging of gebrek.

Gebruik:
• Die rekenaar het 'n defek en wil nie aanskakel nie.

Vertaling:
Engels: defect
Nederlands: defect


Byvoeglike naamwoord: defek
Attributief: defekte

Betekenis:
• Wat stukkend of buite orde is.

Gebruik:
• Die program is defek en wil nie loop nie.

Afgelei:
• defektief

Vertaling:
Engels: defect
Nederlands: defect

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gelykmatig
Volgende onderwerp: adellike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:15:23 MGT 2024