Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waterpoel
waterpoel [boodskap #131497] So, 07 Junie 2020 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19486
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waterpoel
Afbreking: wa•ter•poel
Samestelling: water + poel


Selfstandige naamwoord: waterpoel
Meervoud: waterpoele
Verkleinwoord: waterpoeletjie
Meervoud van verkleining: waterpoeletjies

Betekenis:
• 'n Vlak holte met stilstaande water.

Gebruik:
• Voor die winter begrawe paddas hulself in die modder op die bodem van 'n waterpoel.

Verwant:
• plas
• vywer
• waterplas

Vertaling:
Engels: waterhole
Nederlands: waterpoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: etter
Volgende onderwerp: blaai
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:33:44 MGT 2024