Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » gholf
gholf [boodskap #131479] Vr, 05 Junie 2020 10:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Golf word gespeel.
Golf word gespeel.
gholf
Afbreking: gholf


Selfstandige naamwoord: gholf
Meervoud:

Betekenis:
• Buitelugsport waar spelers (of spanne) 'n balletjie met gholfstokke 'n gaatjie in die grond moet slaan.

Gebruik:
Gholf, in sy huidige vorm, word ten minste sedert 1257 in Nederland en sedert 1672 op Skotland se Musselburgh Links gespeel.

Afgelei:
• gholfbaan
• gholfbal
• gholfjoggie
• gholfklub
• gholfstok
• gholfsak
• gholfskoen
• gholfspeler

Vertaling:
Engels: golf
Nederlands: golf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: looi
Volgende onderwerp: oorgevoelig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:54:01 MGT 2024