Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klong
klong [boodskap #131438] Vr, 29 Mei 2020 14:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klong
Afbreking: klong


Selfstandige naamwoord: klong
Meervoud: klonge, klongs
Verkleinwoord: klonkie (klongetjie)
Meervoud van verkleining: klonkies

Betekenis:
• 'n Jong seun.

Gebruik:
• Wie se klong is jy?
• Armand, Steve se klong, wil in sy pa se voetspore volg.

Sinoniem:
• kleinjong

Vertaling:
Engels: joung boy
Nederlands: kleine jongen

Nota:
• Sametrekking van klein en jong. [Etimologiewoordeboek van Afrikaans]

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hiërargie
Volgende onderwerp: vroom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 23:52:51 MGT 2024