Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vrat
vrat [boodskap #131375] Sa, 23 Mei 2020 13:09
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18896
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Vinger vol vratte.
'n Vinger vol vratte.
vrat
Afbreking: vrat


Selfstandige naamwoord: vrat
Meervoud: vratte
Verkleinwoord: vratjie
Meervoud van verkleining: vratjies

Betekenis:
• Eeldagtige of horingagtige uitgroeisel op die vel.

Gebruik:
Vratte is redelik algemeen en die meeste mense kry dit die een of ander tyd.

Afgelei:
• vratagtig

Vertaling:
Engels: wart
Nederlands: wrat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vaak
Volgende onderwerp: plig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 20:29:21 MGT 2024