Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eb
eb [boodskap #131311] So, 17 Mei 2020 19:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
eb
Afbreking: eb


Selfstandige naamwoord: eb
Meervoud: ebbe

Betekenis:
• Gety waar die water van die see terugtrek, in teenstelling tot vloed, waar die water styg.

Gebruik:
• Die verandering van eb tot vloed laat die seespieël met etlike meter sak of styg.

Antoniem:
• vloed

Vertaling:
Engels: ebb, ebbtide, flow back
Nederlands: eb


Werkwoord: eb
Verlede tyd: het geëb

Betekenis:
• Geleidelik wegvloei; terugtrek.

Gebruik:
• Die getye sal steeds eb en vloei, die seisoene sal kom en gaan, maar die jare sal al korter word.

Vertaling:
Engels: to ebb, recede
Nederlands: ebben

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dwaas
Volgende onderwerp: eelt
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:15:40 MGT 2024