Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dateer
dateer [boodskap #131306] So, 17 Mei 2020 16:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dateer
Afbreking: da•teer


Werkwoord: dateer
Verlede tyd: het gedateer

Betekenis:
• 'n Datum op iets plaas.
• Om van of uit 'n gegewe tyd te wees.

Gebruik:
• Teken en dateer asseblief die dokument.
• Die boek dateer uit die sewende eeu.

Hiponiem:
• terugdateer
• vooruitdateer

Vertaling:
Engels: to date
Nederlands: dateren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: daal
Volgende onderwerp: digby
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 28 23:06:56 MGT 2024