Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » positron
positron [boodskap #131304] So, 17 Mei 2020 15:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20278
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
positron
Afbreking: po•si•tron


Selfstandige naamwoord: positron
Meervoud: positrone
Verkleinwoord: positrontjie
Meervoud van verkleining: positrontjies

Betekenis:
• Die antimaterie-ekwivalent van die elektron (dit het dieselfde massa, maar anders as 'n elektron het dit 'n positiewe lading).

Gebruik:
• Sommige radio-aktiewe isotope straal positrone uit.

Sinoniem:
• anti-elektron

Antoniem:
• elektron

Verwant:
• neutron
• proton

Afgelei:
• positronies
• positronium
• spositron

Vertaling:
Engels: positron
Nederlands: positron

Nota:
• Van posi(tief) + (elek)tron.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: proton
Volgende onderwerp: daal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Sep 29 03:27:21 MGT 2024