Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opvoeder
opvoeder [boodskap #131273] Wo, 13 Mei 2020 15:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19514
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opvoeder
Afbreking: op•voe•der


Selfstandige naamwoord: opvoeder
Meervoud: opvoeders
Verkleinwoord: opvoedertjie
Meervoud van verkleining: opvoederrjies

Betekenis:
• Iemand wat 'n kind grootmaak en leer.

Gebruik:
• 'n Mens hoef nie 'n opvoedkundige te wees om 'n goeie opvoeder te wees nie.

Verwant:
• leermeester
• leraar
• onderwyser

Vertaling:
Engels: educator
Nederlands: opvoeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huistaal
Volgende onderwerp: wapen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 16:37:02 MGT 2024