Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » adoons
adoons [boodskap #131271] Wo, 13 Mei 2020 14:31
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19487
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Adoons.
'n Adoons.
adoons
Afbreking: a•doons


Selfstandige naamwoord: adoons
Meervoud: adoonse
Verkleinwoord: adoonsie
Meervoud van verkleining: adoonsies

Betekenis:
• 'n Bobbejaan.

Gebruik:
• Hierdie adoons is nog 'n snuiter wat baie moet leer van bobbe­jaanstreke.

Afgelei:
• adoons-hulle
• adoonsvolk

Vertaling:
Engels: baboon, monkey
Nederlands: baviaan

Nota:
• Afgelei van "adonis" ('n bevallige jong man).

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: adonis
Volgende onderwerp: huistaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:41:50 MGT 2024