Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » raadgewer
raadgewer [boodskap #131266] Wo, 13 Mei 2020 11:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19333
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
raadgewer
Afbreking: raad•ge•wer
Samestelling: raad + gewer


Selfstandige naamwoord: raadgewer
Meervoud: raadgewers
Verkleinwoord: raadgewertjie
Meervoud van verkleining: raadgewertjies

Betekenis:
• Iemand wat ander van raad bedien.

Gebruik:
• Die omstrede raadgewer van die minister het geen gebrek aan selfvertroue nie en beskou homself skynbaar as heel intelligent.

Sinoniem:
• adviseur
• konsultant
• mentor
• raadsman

Vertaling:
Engels: adviser, councillor
Nederlands: raadgever

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: medium
Volgende onderwerp: massief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:31:22 MGT 2024