Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » sampioen
sampioen [boodskap #131194] Wo, 06 Mei 2020 08:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18974
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Sampioen.
'n Sampioen.
sampioen
Afbreking: sam•pi•oen


Selfstandige naamwoord: sampioen
Meervoud: sampioene
Verkleinwoord: sampioentjie
Meervoud van verkleining: sampioentjies

Betekenis:
• 'n Meestal eetbare paddastoel. Die sambreelvormige vrug van baie soorte skimmels (swamme), waarop spore aan die binnekant gedra word.

Gebruik:
• 'n Hele aantal sampioene wat wild in Suid-Afrika groei, is nie slegs eetbaar nie, maar smaak heerlik as dit reg voorberei word.

Sinoniem:
• paddastoel

Afgelei:
• sampioensop
• sampioensous

Vertaling:
Engels: mushroom
Nederlands: paddenstoel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bederf
Volgende onderwerp: turksvy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 05:55:47 MGT 2024