Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » eks weer hier
eks weer hier [boodskap #1250] Di, 15 Julie 2003 09:20 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ek is so baie viessssssssssssssssssssssssssssssssss
nou het ek die naweek probleme gehad met die pos op hierdie groep te lees.
En nou kon ek 2 dae niet op die net gaan kom.
Die maffia is baie besig om ons weg te kry.

Ek dink ek gaan nie meer stry met die muise nie, maar saamwerk, my katjie,
die almal groter word en die muise.

GrRico
Re: eks weer hier [boodskap #1257 is 'n antwoord op boodskap #1250] Di, 15 Julie 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:

> Ek is so baie viessssssssssssssssssssssssssssssssss
> nou het ek die naweek probleme gehad met die pos op hierdie groep te lees.
> En nou kon ek 2 dae niet op die net gaan kom.
> Die maffia is baie besig om ons weg te kry.
>
> Ek dink ek gaan nie meer stry met die muise nie, maar saamwerk, my katjie,
> die almal groter word en die muise.
>
> GrRico

Ek sal jou moes nooit kan wegwerk nie..ek is dan amper nooit hier nie :-))
Re: eks weer hier [boodskap #1258 is 'n antwoord op boodskap #1257] Di, 15 Julie 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" wrote in message
news:bf1ihi$o8t$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>> Ek is so baie viessssssssssssssssssssssssssssssssss
>> nou het ek die naweek probleme gehad met die pos op hierdie groep te lees.
>> En nou kon ek 2 dae niet op die net gaan kom.
>> Die maffia is baie besig om ons weg te kry.
>>
>> Ek dink ek gaan nie meer stry met die muise nie, maar saamwerk, my katjie,
>> die almal groter word en die muise.
>>
>> GrRico
>
> Ek sal jou moes nooit kan wegwerk nie..ek is dan amper nooit hier nie :-))

Ja hoekom jy is nie meer baie hier nie???
Re: eks weer hier [boodskap #1261 is 'n antwoord op boodskap #1257] Di, 15 Julie 2003 19:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 15 Jul 2003 20:52:40 +0200, Andries wrote:

> Rico wrote:
>
>> Ek is so baie viessssssssssssssssssssssssssssssssss
>> nou het ek die naweek prebleme gehad met die pos op hierdie groep te lees.
>> En nou kon ek 2 dae niet op die net gaan kom.
>> Die maffia is baie besig om ons weg te kry.
>>
>> Ek dink ek gaan nie meer stry met die muise nie, maar saamwerk, my katjie,
>> die almal groter word en die muise.
>>
>> GrRico
>
> Ek sal jou moes mooit kan wegwerk nie..ek is dan amper nooit hier nie :-))

Ou Rico, Andries sal jou moes mooit kan wegwerk nie!
Re: eks weer hier [boodskap #1266 is 'n antwoord op boodskap #1258] Di, 15 Julie 2003 19:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico wrote:

>
> Ja hoekom jy is nie meer baie hier nie???

werkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerk werkwerkwerkwerk
Re: eks weer hier [boodskap #1270 is 'n antwoord op boodskap #1261] Di, 15 Julie 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:


> Ou Rico, Andries sal jou moes mooit kan wegwerk nie!

Is dit 'n tipe van 'n uitdaging?? As dit is moet ek dit ongelukkig van die
hand wys.

Of maak jy 'n grappie??
LOL
Re: eks weer hier [boodskap #1271 is 'n antwoord op boodskap #1266] Di, 15 Julie 2003 19:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1knt$pot$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico wrote:
>
>>
>> Ja hoekom jy is nie meer baie hier nie???
>
>
werkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerkwerk werkwerkwerkwerk

Ek dog slawerny is afgeskaf!

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1272 is 'n antwoord op boodskap #1271] Di, 15 Julie 2003 19:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> Ek dog slawerny is afgeskaf!


Die boeregemeenskap is nie 'n man se maat nie, hulle hou ons taamlik besig.
Soms maak ons eers 17h55 die deure toe, dan word ons nog na ure gepla
(bv. 10h00) ook. Veral as die boere koring of mielies stroop.
Re: eks weer hier [boodskap #1277 is 'n antwoord op boodskap #1272] Di, 15 Julie 2003 19:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1lca$pot$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> Ek dog slawerny is afgeskaf!
>
>
> Die boeregemeenskap is nie 'n man se maat nie, hulle hou ons taamlik besig.
> Soms maak ons eers 17h55 die deure toe, dan word ons nog na ure gepla
> (bv. 10h00) ook. Veral as die boere koring of mielies stroop.
>

En wat moet jy daaraan doen as hulle koring of mielies stroop?? Soek hulle
parte?
(Rico het juis vandag ook gese sy kat stroop, wat nogal beskrywend was..:-))

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1278 is 'n antwoord op boodskap #1277] Di, 15 Julie 2003 19:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> En wat moet jy daaraan doen as hulle koring of mielies stroop?? Soek hulle
> parte?
> (Rico het juis vandag ook gese sy kat stroop, wat nogal beskrywend
> was..:-))


Ons lewer 'n na ure diens ook. Strooptyd moet mielies en ander gewasse sou
gou as moontlik van die land afkom as dit ryp is..anders val die graad, en
kry die boer minder vir sy produk.. Hier by ons is 'n boer, Jan Groenewald,
sy trekkers loop dag en nag. Sy arbeiders werk skofte. O, ja. Sy plaas se
naam is Goewerneurskop.
Re: eks weer hier [boodskap #1283 is 'n antwoord op boodskap #1278] Di, 15 Julie 2003 20:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1ls7$pot$9@ctb-nnrp2.saix.net...
> Lorinda wrote:
>
>
>> En wat moet jy daaraan doen as hulle koring of mielies stroop?? Soek hulle
>> parte?
>> (Rico het juis vandag ook gese sy kat stroop, wat nogal beskrywend
>> was..:-))
>
>
> Ons lewer 'n na ure diens ook. Strooptyd moet mielies en ander gewasse sou
> gou as moontlik van die land afkom as dit ryp is..anders val die graad, en
> kry die boer minder vir sy produk.. Hier by ons is 'n boer, Jan Groenewald,
> sy trekkers loop dag en nag. Sy arbeiders werk skofte. O, ja. Sy plaas se
> naam is Goewerneurskop.

'n Na-ure diens in wat?
Ek het nog nooit daardie naam vir 'n plaas gehoor nie. Weet jy dalk waarom
dit Goewerneurskop genoem word?

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1285 is 'n antwoord op boodskap #1283] Di, 15 Julie 2003 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


> 'n Na-ure diens in wat?
> Ek het nog nooit daardie naam vir 'n plaas gehoor nie.

'n Diens in die voorsienning van onderdele nadat die besigheid waarvoor ek
werk toegemaak het vir die dag ( wanner die hoogbetaaldes by die huise gaan
sit)

Met ander woorde ons onderdele ouens is altyd op "standby"
> Wet jy dalk waarom dit Goewerneurskop genoem word?

Op die plaas is daar 'n koppie. As mens daar bo is kan mens nogal ver sien,
dis seker hoekom. Die hius skep die indruk dat die persoon wat daar gebly
het (dalk in die 1800's) Baie aansien gehad het. Die huis het groot
vertrekke, 2 sitkamers en 'n groot eetkamer. Ek was nog net 3 keer daar, ek
skat dat daar meer as 4 slaapkamers kan wees.

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: eks weer hier [boodskap #1288 is 'n antwoord op boodskap #1277] Di, 15 Julie 2003 20:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
> (Rico het juis vandag ook gese sy kat stroop, wat nogal beskrywend was..:-))
>
> Lorinda

Is stroop en sloop dieselfde????
>
Re: eks weer hier [boodskap #1290 is 'n antwoord op boodskap #1285] Di, 15 Julie 2003 20:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1mpm$r14$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> 'n Diens in die voorsienning van onderdele nadat die besigheid waarvoor ek
> werk toegemaak het vir die dag ( wanner die hoogbetaaldes by die huise gaan
> sit)
>
> Met ander woorde ons onderdele ouens is altyd op "standby"

Moet julle dit dan na die plase toe ry? Soos 'n pizza??!:-))

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1292 is 'n antwoord op boodskap #1285] Di, 15 Julie 2003 20:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1mpm$r14$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Weet jy dalk waarom dit Goewerneurskop genoem word?
>
> Op die plaas is daar 'n koppie. As mens daar bo is kan mens nogal ver sien,
> dis seker hoekom. Die hius skep die indruk dat die persoon wat daar gebly
> het (dalk in die 1800's) Baie aansien gehad het. Die huis het groot
> vertrekke, 2 sitkamers en 'n groot eetkamer. Ek was nog net 3 keer daar, ek
> skat dat daar meer as 4 slaapkamers kan wees.
>
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0

Ja, dit verklaar baie. Die groot huis op die koppie....

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1294 is 'n antwoord op boodskap #1288] Di, 15 Julie 2003 20:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146192$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> (Rico het juis vandag ook gese sy kat stroop, wat nogal beskrywend
> was..:-))
>>
>> Lorinda
>
> Is stroop en sloop dieselfde????
>>

Katryn! Andries! Speedy! Help!

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1295 is 'n antwoord op boodskap #1290] Di, 15 Julie 2003 20:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

>
> Moet julle dit dan na die plase toe ry? Soos 'n pizza??!:-))

Nee, gelukkig nie!
LOL

Ons gaan werk toe, sluit oop, wag vir die boer, by betaal wat jy nogdig het,
ons sluit toe, en gaan klim terug in die bed.

As ons nie voorraad het van wat gebreek het nie, word dit bestel die
volgende dag.

gelukkig gebeur dit darm nie so baie baie nie..maar daar is boere wat NOU
gehelp wil wees, en ons kan hulle nie weier nie.

Jy kan jou dalk net voorstel hoe dit gegaan het toe ek op die plaas by my
ouers gebly het.....
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: eks weer hier [boodskap #1297 is 'n antwoord op boodskap #1288] Di, 15 Julie 2003 20:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146192$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
>> (Rico het juis vandag ook gese sy kat stroop, wat nogal beskrywend
> was..:-))
>>
>> Lorinda
>
> Is stroop en sloop dieselfde????
>>
>>

Rico, ek DINK om te stroop is om goed te werwyder, en om te sloop is om dit
met die aarde plat te vee.

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1298 is 'n antwoord op boodskap #1297] Di, 15 Julie 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f14626d$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146192$0$49104$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>>> (Rico het juis vandag ook gese sy kat stroop, wat nogal beskrywend
>> was..:-))
>>>
>>> Lorinda
>>
>> Is stroop en sloop dieselfde????
>>>
>>>
>
> Rico, ek DINK om te stroop is om goed te werwyder, en om te sloop is om dit
> met die aarde plat te vee.
>
> Lorinda
>
Jy is heeltemal reg!!!!!!!!!!!!!

GrRico
>
Re: eks weer hier [boodskap #1300 is 'n antwoord op boodskap #1294] Di, 15 Julie 2003 20:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:


>> Is stroop en sloop dieselfde????

>
> Katryn! Andries! Speedy! Help!
>
> Lorinda

Stroop: Wanneer 'n aangeplate gewas hetsy koring, mielies, tabak, sonneblom,
boonjies, piesangs, kersie, appels, lemoene..............ens. geneem word
uit die natuur waar dit verbou word, sodat dit aangewend kan word vir
menselike gebruik.

Sloop: Wanner 'n gebou gelyk gemaak word met die grond om plek te maak vir
'n nuwe of moderner een.

--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: eks weer hier [boodskap #1306 is 'n antwoord op boodskap #1295] Di, 15 Julie 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bf1o0l$r14$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> gelukkig gebeur dit darm nie so baie baie nie..maar daar is boere wat NOU
> gehelp wil wees, en ons kan hulle nie weier nie.
>
> Jy kan jou dalk net voorstel hoe dit gegaan het toe ek op die plaas by my
> ouers gebly het.....
> --
> Brought to you by Mandrake Linux 9.0

Ja, ek kan sien dat dit nogal 'n lollery moes afgegee het... As jy een keer
uitgeroep was het jy seker nie weer in die bed gekom nie..

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1309 is 'n antwoord op boodskap #1306] Di, 15 Julie 2003 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

> Ja, ek kan sien dat dit nogal 'n lollery moes afgegee het... As jy een
> keer uitgeroep was het jy seker nie weer in die bed gekom nie..
>

Jy is 95% reg.
Nou dat ek op die dorp bly is dit meer gemaklik..
gelukkig maak ons beurte ook..
--
Brought to you by Mandrake Linux 9.0
Re: eks weer hier [boodskap #1311 is 'n antwoord op boodskap #1250] Di, 15 Julie 2003 20:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f14655d$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f146446$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>> Rico, ek DINK om te stroop is om goed te werwyder, en om te sloop is
om
>> dit
>>> met die aarde plat te vee.
>>>
>>> Lorinda
>>>
>> Jy is heeltemal reg!!!!!!!!!!!!!
>>
>> GrRico
>>>
>
> Meer geluk as wysheid... Gelukkig was Andries darem hier.
>
> Lorinda
>
Siessssssssssssssssssssssssss

Jou boodskap was eerder op my rekenaar as Andries pos

GrRico
>
Re: eks weer hier [boodskap #1312 is 'n antwoord op boodskap #1298] Di, 15 Julie 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f146446$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Rico, ek DINK om te stroop is om goed te werwyder, en om te sloop is om
> dit
>> met die aarde plat te vee.
>>
>> Lorinda
>>
> Jy is heeltemal reg!!!!!!!!!!!!!
>
> GrRico
>>

Meer geluk as wysheid... Gelukkig was Andries darem hier.

Lorinda
Re: eks weer hier [boodskap #1328 is 'n antwoord op boodskap #1311] Di, 15 Julie 2003 20:55 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f14667d$0$49116$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
> Siessssssssssssssssssssssssss
>
> Jou boodskap was eerder op my rekenaar as Andries pos
>
> GrRico

Ek het dalk voor hom gepos, maar sy antwoord was meer volledig. Hy het
geweet, ek het so effens geraai.

Lorinda
Vorige onderwerp: Idols...wat 'n gekke spul?
Volgende onderwerp: koel tot matig en *)&^ koud op Clocolan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 03:38:24 MGT 2024