Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfde
selfde [boodskap #131056] So, 26 April 2020 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19533
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfde
Afbreking: self•de


Byvoeglike naamwoord: selfde

Betekenis:
• Einste of spesifieke.

Gebruik:
• Daardie selfde nag het hulle by ons ingebreek.

Sinoniem:
• seimste (geselstaal)

Vertaling:
Engels: specific
Nederlands: zelfde


Aanwysende voornaamwoord: selfde

Betekenis:
• Sametrekking van dieselfde.

Gebruik:
Selfde het met ons gebeur.

Vertaling:
Engels: same
Nederlands zelfde

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beampte
Volgende onderwerp: lardeersel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 08 21:48:01 MGT 2024