Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ekologie
ekologie [boodskap #131054] So, 26 April 2020 10:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ekologie
Afbreking: e•ko•lo•gie


Selfstandige naamwoord: ekologie
Meervoud:

Betekenis:
• Vertakking van biologie wat die interaksies van organismes met mekaar, en met hul fisiese en chemiese omgewing, bestudeer.

Gebruik:
• Kernbegrippe in ekologie is "verwantskap", "wisselwerking" en "omgewing" wat daarop dui dat 'n organisme nie in algehele isolasie kan leef nie.

Sinoniem:
• omgewingsleer

Verwant:
• ekoloog
• ekologies

Vertaling:
Engels: ecology
Nederlands: ecologie

Nota:
• Van Grieks: oikos = huishouding + logos = diskoers of studie, dus letterlik "die studie van die huis".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: aankoms
Volgende onderwerp: beampte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 09:42:47 MGT 2024