Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aankoms
aankoms [boodskap #131053] So, 26 April 2020 08:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19488
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aankoms
Afbreking: aan•koms
Samestelling: aan + koms
Uitspraak: /ˈɑ(ː)nkoms/, /ˈɑ(ː)ŋkoms/


Selfstandige naamwoord: aankoms
Meervoud: aankomste
Verkleinwoord: aankomsie
Meervoud van verkleining: aankomsies

Betekenis:
• Die handeling om by 'n plek aan te kom. Die bereiking van die eindpunt van 'n reis.

Gebruik:
• By ons aankoms was die vuur reeds aangesteek.

Antoniem:
• vertrek

Afkorting:
• aank.

Vertaling:
Engels: arrival, comming
Nederlands: aankomst

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klimaatverandering
Volgende onderwerp: ekologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 10:27:47 MGT 2024