Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » klimaatverandering
klimaatverandering [boodskap #131052] So, 26 April 2020 08:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
klimaatverandering
Afbreking: kli•maat•ver•an•de•ring
Samestelling: klimaat + verandering


Selfstandige naamwoord: klimaatverandering
Meervoud: klimaatveranderinge
Verkleinwoord: klimaatveranderinkie
Meervoud van verkleining: klimaatveranderinkies

Betekenis:
• Die verandering in klimaat, in 'n bepaalde gebied en oor 'n bepaalde tyd, in besonder die wêreldwye verwarming sedert die 19de eeu.

Gebruik:
• Die mensdom moet dringend optree om klimaatverandering en die impak daarvan teen te werk.

Wisselvorm:
• klimaatsverandering

Vertaling:
Engels: climate change
Nederlands: klimaatverandering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: filosofie
Volgende onderwerp: aankoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 07:12:10 MGT 2024