Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » krimpvarkie
krimpvarkie [boodskap #130772] Sa, 11 April 2020 05:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19117
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Krimpvarkie moet met dik handskoene hanteer word.
'n Krimpvarkie moet met dik handskoene hanteer word.
krimpvarkie
Afbreking: krimp•var•kie
Samestelling: krimp + varkie


Selfstandige naamwoord: krimpvark
Meervoud: krimpvarke
Verkleinwoord: krimpvarkie
Meervoud van verkleining: krimpvarkies

Betekenis:
• 'n Klein insekvretende soogdier met penne op die rug, Erinaceus europaeus.

Gebruik:
• Die krimpvarkie se hele lyf is bedek met swart en dofgeel pennetjies - vanaf die voorkop, oor die rug tot onder die sye.

Vertaling:
Engels: hedgehog
Nederlands: egel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kots
Volgende onderwerp: kurk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 22:56:20 MGT 2024