kanker [boodskap #130757] |
Vr, 10 April 2020 12:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 18888 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kanker
Afbreking: kan•ker
Uitspraak: /ˈkaŋ.kər/
Selfstandige naamwoord: kanker
Meervoud: kankers
Verkleinwoord: kankertjie
Meervoud van verkleining: kankertjies
Betekenis:
• Toestand gekenmerk deur die onbeheersde vermenigvuldiging van selle wat meestal met vorming van kankergewasse of tumors gepaardgaan.
Gebruik:
• Bestraling na 'n operasie kan die risiko van latere verspreiding van die kanker verminder.
Hiponiem:
• borskanker
• kankerbos
• longkanker
• maagkanker
• nierkanker
• prostaatkanker
• velkanker
Afgelei:
• kankergewas
• kankerverwekker
Vertaling:
Engels: cancer
Nederlands: kanker
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|