Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kaaldans
kaaldans [boodskap #130755] Vr, 10 April 2020 10:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18903
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kaaldans
Afbreking: kaal•dans
Samestelling: kaal + dans
Uitspraak: /ˈkɑːl.dans/


Selfstandige naamwoord: kaaldans
Meervoud: kaaldanse
Verkleinwoord: kaaldansie
Meervoud van verkleining: kaaldansies

Betekenis:
• 'n Dans sonder klere of dans waartydens daar stadig en op erotiese wyse ontklee word.

Gebruik:
• Hoe vermetel is dit om jou vrou daagliks naak te sien, en dan 'n kaaldans te gaan kyk en nog daarvoor te betaal ook.

Sinoniem:
• ontkleedans

Verwant:
• paaldans

Vertaling:
Engels: striptease
Nederlands: striptease

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: jellievis
Volgende onderwerp: kakkerlak
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 21:33:58 MGT 2024