Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eik
eik [boodskap #130685] So, 05 April 2020 18:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Eik.
'n Eik.
eik
Afbreking: eik
Uitspraak: /əi̯k/


Selfstandige naamwoord: eik
Meervoud: eike

Betekenis:
• 'n Skaduryke, bladwisselende boom met duur hout in die genus Quercus.

Gebruik:
• Eekhorings versamel die akkers van die ou eik wat op die grond geval het.

Sinoniem:
• eikeboom
• akkerboom

Homofoon:
• yk (merkteken, stempel op mate en gewigte)

Vertaling:
Engels: oak tree
Nederlands: eik

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eiendomsbelasting
Volgende onderwerp: eiendom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 18:38:55 MGT 2024