Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » albe
albe [boodskap #130678] So, 05 April 2020 15:35
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18904
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Priester wat 'n albe dra
'n Priester wat 'n albe dra
albe
Afbreking: al•be


Selfstandige naamwoord: albe
Meervoud: albes

Betekenis:
• 'n Lang koorhemp van wit linne wat deur Rooms-Katolieke, Anglikaanse en Lutherse priesters gedra word.

Gebruik:
Albe is 'n leenwoord uit Latyn, wat "wit miskleed" beteken.

Vertaling:
Engels: alb
Nederlands: albe

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: skrobbering
Volgende onderwerp: dowe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 06 07:31:24 MGT 2024