Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dommie
dommie [boodskap #130672] So, 05 April 2020 10:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19497
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dommie
Afbreking: dom•mie
Uitspraak: /ˈdɔ.mi/


Selfstandige naamwoord: dommie
Meervoud: dommies

Betekenis:
• Iemand wat nie baie slim is nie.
• (histories) Myntoerusting met rollers om waardevolle materiale uit te sif.

Gebruik:
• Wag, verduidelik gou vir die dommie wat dit beteken.

Sinoniem:
• dommerik
• dwaas
• esel
• idioot
• domoor
• domkop

Vertaling:
Engels: stupid person, dunce, duffer
Nederlands: dommerik, domkop

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dokkie
Volgende onderwerp: mislik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jul 03 09:37:49 MGT 2024