Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dal
dal [boodskap #130657] Sa, 04 April 2020 17:46
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18984
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Dal.
'n Dal.
dal
Afbreking: dal
Uitspraak: /dɑɫ/


Selfstandige naamwoord: dal
Meervoud: dale
Verkleinwoord: dalletjie
Meervoud van verkleining: dalletjies

Betekenis:
• 'n Laagte tussen berge of heuwels.

Gebruik:
• Die dal van skaduwees, besaai met doodsbeendere, wag vir ons almal.

Sinoniem:
• vallei

Antoniem:
• berg

Hiponiem:
• keteldal
• plooidal
• skeurdal

Afgelei:
• dalbewoner

Vertaling:
Engels: valley, dale, glen
Nederlands: dal, vallei

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: eenduidig
Volgende onderwerp: danig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 19:25:58 MGT 2024