Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » apopleksie
apopleksie [boodskap #130576] Ma, 30 Maart 2020 15:44
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
apopleksie
Afbreking: a•po•plek•sie


Selfstandige naamwoord: apopleksie
Meervoud: apopleksies

Betekenis:
• Hewige bloeding van die brein of 'n ander interne orgaan, met die gepaardgaande simptome.

Gebruik:
• Die dokter wat die nadoodse ondersoek gedoen het, het bevestig dat hy aan apopleksie gesterf het.

Sinoniem:
• beroerte
• breinbloeding
• harsingbloeding

Vertaling:
Engels: apoplexy
Nederlands: apoplexie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sierplant
Volgende onderwerp: paranoia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 19:08:40 MGT 2024