Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waternimf
waternimf [boodskap #130522] Sa, 28 Maart 2020 08:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19510
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Portret van 'n waternimf.
Portret van 'n waternimf.
waternimf
Afbreking: wa•ter•nimf
Samestelling: water + nimf


Selfstandige naamwoord: waternimf
Meervoud: waternimfe
Verkleinwoord: waternimfie
Meervoud van verkleining: waternimfies

Betekenis:
• 'n Mitologiese nimf wat waghou oor 'n fontein, put of waterstroom.

Gebruik:
• Sirinks was 'n lieflike waternimf van Arkadië, die dogter van Landon, die riviergod.

Sinoniem:
• najade
• riviernimf
• stroomgodin

Vertaling:
Engels: naiad
Nederlands: waternimf

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hekeldigter
Volgende onderwerp: laksheid
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jul 05 02:14:55 MGT 2024