Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » landmag
landmag [boodskap #130519] Sa, 28 Maart 2020 07:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19459
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Landmag
Landmag
landmag
Afbreking: land•mag


Selfstandige naamwoord: landmag
Meervoud: landmagte
Verkleinwoord: landmaggie
Meervoud van verkleining: landmaggies

Betekenis:
• Die deel van 'n land se weermag wat in die grond veg.

Gebruik:
• Die doel van 'n lugmag is om teikens op die grond aan te val met soldate te voet (infanterie), soldate te perd (kavallerie) en vuursteun (artillerie).

Sinoniem:
• leër

Verwant:
• lugmag
• seemag

Vertaling:
Engels: army, ground force, land force
Nederlands: landmacht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lugmag
Volgende onderwerp: byeenkoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 21:37:55 MGT 2024