Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kwinkslag
kwinkslag [boodskap #130426] Sa, 21 Maart 2020 20:06
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kwinkslag
Afbreking: kwink•slag


Selfstandige naamwoord: kwinkslag
Meervoud: kwinkslae
Verkleinwoord: kwinkslaggie
Meervoud van verkleining: kwinkslaggies

Betekenis:
• 'n Kort, kernagtige, grappige opmerking of gesegde.

Gebruik:
• Hy was meester van die vinnige kwinkslag en ook altyd gereed met 'n rits vermaaklike staaltjies uit sy kleurvolle lewe.

Afgelei:
• kwinkslaer

Vertaling:
Engels: pun, joke, quip, gag, witticism, witty remark
Nederlands: kwinkslag

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kraaibek
Volgende onderwerp: kworum
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:08:19 MGT 2024