Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » perseel
perseel [boodskap #130354] Wo, 18 Maart 2020 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19486
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
perseel
Afbreking: per•seel


Selfstandige naamwoord: perseel
Meervoud: persele
Verkleinwoord: perseeltjie
Meervoud van verkleining: perseeltjies

Betekenis:
• 'n Erf of stuk grond waarop 'n eienaar eiendomsreg het.

Gebruik:
• Die perseel is ontruim, die vuur geblus en die werk gestaak totdat die oorsaak van die brand vasgestel is.

Afgelei:
• bouperseel

Vertaling:
Engels: premises, allotment, plot, lot
Nederlands: perceel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bouperseel
Volgende onderwerp: brandsolder
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jul 01 09:31:42 MGT 2024