Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bonus
bonus [boodskap #130352] Wo, 18 Maart 2020 10:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19432
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bonus
Afbreking: bo•nus


Selfstandige naamwoord: bonus
Meervoud: bonusse
Verkleinwoord: bonusseie
Meervoud van verkleining: bonussies

Betekenis:
• 'n Ekstratjie, meestal as beloning. 'n Geldsom wat as present aan werknemers gegee word.

Gebruik:
• Wens die ekonomiese omstandighede sal niemand die jaar 'n bonus ontvang nie.

Afgelei:
• bonusjaar
• bonusplan
• bonuspunt
• bonussertifikaat

Vertaling:
Engels: bonus
Nederlands: bonus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bivak
Volgende onderwerp: bouperseel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:47:12 MGT 2024